file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #52877 by Kriek
Dit was Hexy, maar volgens my n K@k redenasie, seker maar omdat ek in favour is van n keiser, en niemand het my in dit in geboelie nie, dit was my keuse. Sekerlik het elke vrou haar keuse van hoe sy geboorte wil gee. Dit is soos daai een dr gese het, altwee maniere het sy voordele en nadele

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52873 by sexy~hexy
Ek het dit gekyk Kriek, was nogals 'n interessante redenasie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52870 by Kriek
Dankie vir die update Morgan.
Hallo Cornel, Tienka en Hexy ook.
Morgan, het jy toe Carte Blanche gekyk gisteraand ? Dit het eintlik maar meer oor die kostes van keisers gegaan as iets anders en daar was so simpel ou man, dink hy is n dokter wat iets gese het, vrouens word in keisers in geboelie en dit kos so baie so dit effekteer ander mense se medies ook

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52868 by Tienka
Hallo Hexy, Maritz is 'n maaikie op ons Julie 2010 thread, sy chat nie baie nie maar loer nou en dan in.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52867 by Tienka
LOL, geniet jou laaste 3 aande van lekker slaap :laugh:

My EDD is 18 Julie, was oorspronklik 11 Julie, so min of meer daai tyd. Ek dink glad nie hy gaan vroeer kom nie, hy's nog lekker gemaklik :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52866 by sexy~hexy
More Tienka en Kriek

Ja dis koud verby...het hier in die Kalahari in ons ou dorpie gesneeu hoor ek...maar ekke het dit mos nou natuurlik gemis :( So dan moet julle weet dit is koud!!!

Wie is Maritz Tienka??

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52865 by Morgan
hehe tienka dalk suprise die een jou en kom bietjie vroer. Wane is jou EDD?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account