file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #52888 by Morgan
en soos mense wat rook wat long kanker kry en al daai ander goed... dis hoekom ons mos medies het sodat hulle betaal ons betaal hulle meer as genoeg!

Ek moet vandag my boetie op die plass haal en hom dan lisensie kantore toe vat.... na vandag is als gedoen dan is ek ready for action

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52886 by Kriek
Nie ek nie Cornel, gelukkig nie, more wil ek so veel as moontlik in die bed bly en net opstaan as dit nodig is :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52884 by Kriek
Dit het my net bietjie meer moed gegee toe die een ginekeloog se omtrent 40 % van sy swanger pasiente is 35 of ouer, want vrouens kry deesdae op n latere ouderdom kinders, so daar is nog hoop vir my

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52883 by Cornel
:P Wie van julle werk More? :P

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52881 by Tienka
Ek stem Kriek, elke vrou het die reg om te kies hoe sy geboorte wil gee sonder om gejudge of geboelie te word.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52879 by Morgan
Ja kriek ek het toe gekyk... was klomp bollie man. Ek betaal al 2 jaar vir my medies as ek wil keiser sal hulle betaal en klaar. Wat van al die mese wat in pad ongeluke kom oor hulle jaag... dan moet die medies mos ook betaal vir iets onnodig.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52878 by Mommy2Monster
eerder laat as nooit....

GELUK G!!!!!!!!!!!!!!! mag daai klein mannetjie net vreugde, liefde en geluk vir julle bring. kan nie wag om jou birth story te hoor nie!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account