file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #52831 by sexy~hexy
Dink maar AF is oppad Cornel, eierstokke begin gevoelig raak. BBs ook gevoelig. So wag maar in spanning vir Saterdag/Sondag :S

More Hlise...ek neem aan sy het normaal gekraam, sy was gister by die gynie toe is sy al 2cm ontsluit...verder niks gehoor nie en gisteraand sms gekry van babycity af.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52830 by Cornel
Goeie more Hlise!

Dankie lekker week vir jou ook!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52829 by Cornel
Goeie more Hexy,

Hoe voel jy vanoggend?

My (.)(.) is vreeslik seer......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52828 by Hlise
More uit 'n koue JHB vanoggend!! BRRR!!

GB - BAIE GELUK!!!! Ek het nou nie die sms gekry nie so jul moet my maar updates gee. Wat het gebeur? Het sy normaal gekraam?
Ek is so bly vir jou GB!!!

En die res.....sterkte met die koue dag / week wat voorlê!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52826 by sexy~hexy
Mmmmoooorrrreeee aaaallllmmmmaaaallll

Brrrrr dit is koud :S Wens ek was DH wat nou in die bed le en slaap, hy werk weer vanaand en more-aand nagskof.

BAAAAAAIE Geluk GBABY!!! Dit was vinnig hoor, laas het jy nog in Pietersburg rondgehang en gisteraand kry ons die sms :D Nou wag ons vir 'n foto, ek het probeer kyk op Mediclinic se site maar sien nog niks?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52823 by Cornel
Goeie more almal!

:woohoo: Sjoe nog 'n Moomie baba!? :woohoo:

GB baie geluk met die geboorte van De Nys. Hoop hy is stroopsoet. Jy was en is seker in die wolke toe jy weet dat hy nou sy verskyning gaan maak. Ek wens julle alle geluk en voorspoed toe! :woohoo:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52786 by Lia
Nou net wat ek wou se, sjoe, maar dit was vinnig !!

BAIE BAIE GELUK G, Ons glo en vertrou hy gaan nog baie vreugde en liefde aan julle verskaf !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account