file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #52850 by Cornel
Ag my moeder maar hy is pragtig!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52849 by Morgan

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52846 by Cornel
Goeie more Morgan

Ja asb kom post asb 'n fototjie van hom!

:laugh: sjoe nou raak die babatjies baie op die tread :laugh:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52840 by Morgan
Ai julle G se boetie is baie mooi, hy lyk vir my baie soos sy ouboet! sy het gistraand en vanoggend n pic gestuur sal dit net nou kom opsit!

Sy se dit was n maklike geboorte en hy drink mooi, en sy stuur vir almal groete. nou is ek rerig volgende

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52838 by Cornel
Ai nee Hexy jy moet nie moed opgee nie....dinge sal nog gebeur. Jy is darem al geseen met 1 kindjie...ek sit nog lee arms.....

Moed hou jong! Ek weet soms is dit nie maklik nie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52835 by sexy~hexy
Ja wat...snaaks hoe mens rustig is en dan skielik verander als. Ek het gedink na die lap sal ek dalk normaal swanger raak, maar lyk my nie so nie :(

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52833 by Cornel
:unsure: My eierstokke is darem nie gevoelig nie,dis net nie BB's :dry:

;) Ons sal maar net wag,sien en FX ..... ;)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account