file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #52862 by Morgan
Tienks ek kon dit self nie glo nie, was omtrent 3/4 ure na sy my gesms en gese het sys in die hospitaal.

Ek het nog 3 aande oor van deur slaap....

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52860 by Tienka
Morgs, jy is volgende in die ry, dan Maritz en dan ekke :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52859 by Morgan
Die wat nie weet nie De Nys was gistraand 19:45 gebore, 3.1kg en 50cm.

Kan rerig nie wag om die hele storie te hoor nie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52858 by Tienka
More almal, ek stem dit is koud vandag!!

Ag is G se babatjie nie te pragtig nie? Sjoe, dit het vinnig gegaan, kon my oe nie glo toe ek gisteraand die sms kry nie. Baie geluk G!!!!!

Die baba's kom nou so almal op 'n streep, my keel trek sommer toe :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52857 by Cornel
Aanhouer wen Hexy! Miskien kry jy 'n GROOT verrassing na die naweek!

Goeie more Kriek!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52854 by Kriek
More almal, dit is bibber koud vanoggend, moes eerder in die bed gebly het.
G, baie baie geluk met julle pragtige ou seuntjie.
Hoe gaan dit verder met almal ?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52852 by sexy~hexy
Dankie Morgan :) Aaaaw te pragtig mamma!

Cornel, ek weet ek is baie geseend met my Jayden. Ek dink dis net die effek van dit voel of mens se liggaam jou in die steek laat na mens die eerste keer sonder enige hulp of moeite swanger geword het. :) Maar ek sal moed hou, die naweek moet nog kom!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account