file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #52358 by Tienka
Ek kan myself nie help nie, ek bly dors en ek kannie slaap as ek dors is nie, so ja, dis 'n bose kringloop :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52356 by Strik*kie
3 to go Tienka!!!!
LOL as eks o baie water gedrink het sou ek ook so baie gepiep het. he he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52355 by Tienka
LOL Strikkie, een van die dae dan hug jy ook die porselein olifant :laugh:

Al die preggy simptome is die eindproduk werd!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52351 by Kriek
Nog net 3 Tienka

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52348 by Strik*kie
Genade ek is deur die weer, sorry Tienka 2000 posts.
:lol: kan dit nie eens blame op preggie hormone nie.oi

Ek stem Kriek, ek sal daai preggie symptoms met big smile vat.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52345 by Tienka
OK, hies ek weer :laugh: Man die granny wat in my plek gaan werk is biekie stadig, so ons het nog biekie handover gedoen :laugh:

Ek kan glad nie meer knyp nie, het gisteraand 8:30 innie bed geklim en teen 12uur het ek al 5 keer opgestaan :blink: Ai die joys, maar ek kla nie want ek het 1L water uitgesuip deur die loop van die nag :S

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52344 by sexy~hexy
Moes nou eers met DH my lus vir seekos deel..vanaand hoor ek dit weer :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account