file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #52282 by Tienka
Alles kan nog gaan, maar ek doen nie vloere nie en ook nie stryk werk nie.

Ek het hoeka my oc afgegee volgende week, ek soek haar nie onder my voete my eerste week by die huis nie, maar ek gaan die huiswerk dan self moet doen :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52279 by Tienka
HIe-hie Strikkie, kan jy glo hoe laf ons partykeer is????? Ek is sooooo bly ek het 3G by die huis anders sou ek mal geword het, ek MOET elke dag met julle chat!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52278 by Strik*kie
Nee wat DH se ook hy sal my nooit huisvrou laat word nie, wan dan sal ek hom mal maak, gee maar eerder vir my syfers en die besigheid dan is ek happy.Soms dink ek dit sal nogals lekker wees, maar o wee ek sien nie kans vir skottelgoed, wasgoed en stryk nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52277 by Kriek
Kom kom Tienka, jy is amper daar. lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52272 by Strik*kie
Nou toe kom Tienka, jy het laas vir my gewag, ek sal vir jou wag, gesels jou hart uit ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52271 by Tienka
Strikkie, ek LOVE washing, maar moenie vir my enige ander huiswerk gee om te doen nie - blegh!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52268 by Strik*kie
Hallo Nelria, weereens baie geluk jong.Bly als is ok met julle. Sterkte met al die washing - een deel wat ek haat.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account