file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #52291 by Strik*kie
Kriek, ek moet se myne is al 10 jr by my, maak my net so bed@nderd soms. Maar ek sal nie weer so een kry nie. Naweke het ek die skottelgoedwasser so dis ok.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52290 by Kriek
:laugh: Strikkie, ek sit self hier met n vet pee aan my, maar knyp maar, want as ek gaan pp moet ek aflog, kan nie die site so ooplos nie :dry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52288 by sexy~hexy
Oor ek Vrydag so min gechat het, het ek julle almal gemis oor die naweek LOL :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52287 by Tienka
Eish, julle sal net so biekie moet wag, duty calls, ek is nou nou weer hier :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52286 by Kriek
Ek is maar die OC in die huis, myne het Desember mos net die pad gevat, het nou die dag weer een in my huis gehad, maar het my so geirriteer met die manier wat sy skoonmaak, ek wou iets oorkom. Gelukkig het ek skottelgoedwasser, so dit help darem baie, wasgoed was is ook ok, ek haat dit net om dit van die draad af te haal en daai strykwerk is n nagmerrie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52285 by Strik*kie
Tienka, jy moet nou post ek moet gaan pp!! :blink: :blink: :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52283 by Strik*kie
:whistle: :laugh: Kriek ons sal haar pom pom girls wees!

GO TIENKA GO TIENKA :woohoo: GO TIENKA GO !!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account