file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #51768 by Tienka
LOL Hexy!!

Hierso is vir julle 'n tip vir tandpyn - 'n paar druppels vanilla essense op 'n watte en sit dan die watte op die tand, dit werk binne minute!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51765 by sexy~hexy
En moet nie die keer die bed breek nie Ankia :D Matigheid voor oe :D:D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51760 by Kriek
Hallo Strikkie, hoop jy word gou gesond man.
Ankia, sterkte met die BD, en hou duim vas dat daai spermpie sy pad kry

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51757 by Cornel
Halo Ankia

Sterkte met die OPK'S!

Dankie ons sal maar net glo en vertrou en dan kyk wat gebeur!

Waar is Paisley en Charlaine vandag?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51755 by Strik*kie
Awww Morgan jou pics is nice kannie wg vir die res nie. LOL en jou hubby is te cute. Shame hulle kan soms so oulik wees en dan ewe skielik verander in grumpy lol

GB sien nou eers jo pics ook, baie mooi. Het laasweek op fb gesien sjoe julle is mooi gesin hoor.
Hey Cornel en Tienkels.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51750 by Tienka
Hallo Ankia, sterkte met die BD maraton :laugh:

Dit gaan soooo lekker wees om van die baas ontslae te wees :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51745 by Goggatjies
Goeie More

Hoop julle het 'n lekker naweek gehad
Ons naweek was darem rustig
Het met ons BD marathon begin, en vandag is die eerste dag van opk toets

Nel - Xen is pragtig
G - ek is bly boeta sit nog, hoor maar wat se dok vandag
Morgan - ek hoop sussa bly nog sit tot Vrydag
Tienks - min dae - dan is jy ontslae van die baas vir 4 maande

Laliek - sterkte vir die week
Cornel/Hexy - ek hoop julle kry julle bfp die week - dit sal 'n lekker vadersdag geskenk wees

Aan al die ander wonderlike dames - julle is gegroet

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account