file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #51814 by sexy~hexy
Hi Hlise...AF moet eers opdaag hier van die 20ste af, Saterdag of Sondag. Ek het verlede week baie pyn op my eierstokke gehad, weet nie of dit dalk infeksie was nie. Die pyn is nou weg, maar my nippels is ook baie gevoelig en seer, en DH se ek raak emosioneel oor simpel goed :D Ek het gedroom ek doen 'n HPT en dis positief, en hy het weer gedroom ons doen 'n sonar en dis 'n tweeling :D:D

Verder is ek maar rustig, geen ander tekens nie, en as AF opdaag sal ek die gynie bel vir my voorskrif, hy wil my mos 'n maand op die pil sit om my eierstokke te onderdruk, en na dit begin met vrugbaarheidspilletjies.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51809 by Cornel
Hy is ADORABLE Tienka.....net jammer ek het hom nog nie self gesien nie.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51804 by Tienka
Ag moeder Cornel, hy's pragtig!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51803 by Cornel
Hlise ek gaan maar eers wag en kyk of AF gaan opdaag....eintlik is ek eerlik waar te bang om te toets! My (.)(.) is van gister af gevoelig,maar dit kan AF ook wees...en vandag voel ek sommer net moody!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51798 by Hlise
Cornel & Hexy - Sien jul toets die week saam my. Wanneer toets jul? Het jul enige tekens? My nipples (sorry as TMI) is tinkling...

Anke - Geniet die BD!! :P

Strikkie - Hoop jy voel gou beter!

Cornel - Hy is te pragtig! My stiefsus se seuntjie is ook nou 2 weke oud. Hulle is sooooo klein!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51792 by Grenaat
Hy is pragtig cornel !!! ;)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51783 by Cornel
Kyk my nefie'lle se baba!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account