file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #51738 by Tienka
AG shame Morgs, jy sien baie uit!!

Hallo Strikkie, agge nee, hoop jy voel gou beter!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51725 by Cornel
:laugh: Shame,Morgan hy kan seker ook nou nie meer wag nie :laugh:

:P Halo Strikkie :P

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51713 by Morgan
Shame julle... gister het my man mos terug gekom van rustenburg af.... hy raak toe gistraand aand die slaap en word skielik wakker en se " dankie lovey" ek vra toe vir hom vir wat?? hy se toe "dat jy my n dogtertjie gaan gee" te sweet man! toe snork hy verder

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51709 by Strik*kie
More more more more .....ALMAL!!!!

Hoe gaan dit hier?

Kriek net vinnig gevang, jong ek bid en hou vir jou duime vas dat jy sommer spiekeries job kry. ;) ;)

GB, sterkte hoop boeta maak nou vinnig sy verskyning.

Morg en Tienka, nog net rukkie. Hou bietjie uit. Anders sal ons ttc girls julle moet help dra, net nie kraam nie :blink:

Ok ek het 'n verkouekiem opgetel, weti waar nie, maar het 'n snotneus wat skrik vir niks. OMW en ek drink so bai vit C.

Aan almal verder Halllloooooaaaaaa

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51707 by Morgan
kan ook nie wag vir die res nie!! Sal dit seker kry as ons gaan vir die newborn shoot, maar vir nou is ek eers baie happy met die een

File Attachment:

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51703 by Tienka
Nee wat ek is rustig, die einde is in sig :laugh:

Morgs, jou profile pic is stunning, kannie wag vir die res nie!!

Kriekie, vasbyt, ek weet jy sal iets anders kry. My ml is nou al vir baie jare in die versekering bedryf en is by Outsurance, nou al vir die 2de keer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51699 by Kriek
Uithou Tienks, min dae oor

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account