file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #51144 by Cornel
Halo julle ek is ook weer terug!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51139 by sexy~hexy
Hey Lalie..hoeveel dae is jy nou al swanger? :D

Dis Dassie en Marie en Paisley wat swanger is, Charlaine probeer nog ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51134 by Tienka
Ek is terug, lekker geeet nou wil my oe toeval :laugh:

Skapie baie geluk met die pienke, hoop jy het 'n heerlike swangerskap!!

Ai Hexy, hoop jy voel gou beter!!

Hallo Laliek :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51128 by Strik*kie
Shame, man hoop jy voel gou beter.
Sterkte met die werkery!! :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51124 by Laliek
Hallooo julle!

Pop vinnig in om te sien wat's nuus?

Ek't gesien klein Xen het gekom - geluk Nelria!

Hoe gaan dit met Dassie en Charlaine as preggy fairies?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51119 by sexy~hexy
Ek het seer ja, dis nogals ongemaklik. Voel regtig soos AF krampe en pyne en die koue maak dit nie beter nie.

Ek is bietjie besig, ons krag was vanoggend aan en af en nou is my tydstaattoevoere agter :angry: Gaan werk tot so 4uur vanmiddag...Maandag gaan dit weer te dol gaan.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51115 by Strik*kie
Jy is darem nou stil vandag??? Voel jy nog sleg en seer?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account