file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #51170 by Cornel
Dankie Laliek....sal net sien wat gaan gebeur!


Die van julle wat vir Dante Voster ken of aan sy groepie behoort,hier is goeie nuus........DIE OUTJIE IS OPPAD HUISTOE!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51168 by sexy~hexy
Ek is ook maar nie baie hoopvol vir die siklus nie, twyfel sterk of ek ovuleer.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51167 by Laliek
Ek hou styf duime vas vir julle dat dit wegbly!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51163 by Cornel
My AF moet ook hier van die 20ste af opdaag..

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51162 by sexy~hexy
My AF moet ook hier van die 19de af opdaag...sal maar sien wat gebeur die siklus.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51160 by Laliek
hallo Strikkie! Ek's jammer om te hoor van jou AF :(

Ek wil positief wees maar ek bly vir myself se dis nog gans en al te vroeg so nou try ek maar symptoms wat nie rerig symptoms is nie ignore...as dit sin maak lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51155 by Laliek
Ag nee - jammer om te hoor oor chemical. Ten minste is sy by goeie dok wat haar gou BFP sal gee!

Hallooo Cornel!

Hexy weet jy ek is verbasend rustig en obsess nie meer soos ek het aan begin van ttc nie, hierdie afgelope 2 maande voel ek baie rustig, maar jy weet mos, die hoop en die nie so hoopvol gevoelens kruip mos maar in so gedurende 2ww ;) Ek is seker ek kort net 'n bed dan sal ek beter voel, het met verkeerde voet opgestaan :blink:

Ek moet volgende Sat bloedtoets doen maar ek dink ek gaan stout wees en Woens se kant POAS :blink: :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account