file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #51112 by sexy~hexy

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51108 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51097 by Strik*kie
Ansa ek weet die girls op pf het 'n formule gebruik jou prog divide by 3.18 en daai telling moet tussen ek dink 2-28 wees. Sal weer bietjie kyk of ek dit kan kry en vir jou post maar kan nie lekker die tellings onthou nie. Dr sou ook vir jou gese het as dit slegte telling was so klink reg.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51093 by Ansa_S
Skapie, geluk met die pienkvoet!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51086 by Ansa_S
Dankie Strikkie ek is bly dit is darem hoer as die 2 van verlede maand, want nou hoef ek geen medikasie te gebruik nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51081 by Strik*kie
Hi Skapie, nogmaals baie geluk jong. Bly als gaan goed met jou, jy is lekker skaars hier by ons.

Ansa ek is nie seker nie, myne was op cd21 28. en dr het gese ek het ge O, maar volgens almal hoe hoer jou telling is hoe beter. Maar dit klink of joune daremstyg, ek sou se jy het geO.

:( vir jou baadjie. damn!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51076 by Ansa_S
Okey ek is weer terug, moes gou my bediende fire, want sy het my varkleer baadjie in die wasmasjien gewas en toe probeer stryk ook, so die R800 in sy ****** in!

Het Dr Roodt se spreekkamer gou gebel, en oe ek is net weereens mal oor die ontvangsdame, sy het my leer getrek en gese as daar fout is dan maak dokter 'n geel merkie op die leer, en daar is nie een by my bloedtoetse nie.

Sy het my progrestoroon telling gegee, en dit is 20. Was verlede maand maar 2.5 gewees toe ek nie geovuleer het nie.

So julle wat weet, wat is die 20 goed of sleg?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account