file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #51072 by skapie
Hi almal.....julle weet seker al klaar....want dinge versprei soos 'n veldbrand hier op moomie.

It's a girl! dokter wil net eers weer confirm, want sy was nie baie lus vir ons vanoggend om 'n show te gee nie.

Babatjie is gesond, alles meet reg, en sit waar dit moet sit. Het vanoggend my bloedtoetse ook laat doen, sal seker volgende week uitslae kry.

Verder is dokter happy, ek tel darem spaarsamig my gewig op. Het 800g opgetel van 13 weke af.

G-baby - nou wanneer kom Denys nou? lyk my die outjie kuier te lekker in mamma se magie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51064 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51063 by Strik*kie
Thx Kriek, jy moet geweldige naweek he!!! Enjoy wat julle doen en kry oorpluisies ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51061 by Tienka
waa bly julle Strikkie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51060 by Kriek
Julle ek gaan ook groet, amper huis toe gaan tyd vir my. Julle moet n heerlike naweek he, sien julle Maandag weer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51059 by Strik*kie
he he Tienka, verseker nie hommbelby nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51058 by Kriek
Ja Tienka, dit was Ankia, bly ook in die area

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account