file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #51000 by Tienka
Waa is Morgs vandag, sy's net missing!! En ek mis vir G en Hexy en Driekie en Marie en al die nader wie se name my nou helemal ontgaan :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50998 by Tienka
Kriek, stywe wors is net moeilikheid, kyk net hoe lyk ek daarvan :laugh: :woohoo: :laugh: :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50997 by Tienka
Agge nee man Strik, jaag die lot weg sodat jy kan stile he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50991 by Kriek
Nee Strikkie ek skinder nie van jou nie, het maar net vir Cornel gese ;)
En ja Strikkie, ek like my man se wors, veral as dit so lekker styf is, ek hou nie van dit papperig en te juicy nie :laugh:
En ons praat nou van gebraaide boerewors !!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50990 by Strik*kie
Tienka, daai boerierol klink njmmmmmmm. Nou is ek lus vir 1 met lekker wors.
Kan julle glo die ark is nou weer oop by ons, gedog ons gan stil wees. Nou dit. ai ai ai

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50989 by Tienka
Jy moenie skaam weesie, niks fout daarmee nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50988 by Strik*kie
:blush: sjoe kriek jy laat my bloos, het nie gedink jy kan sulke goed se nie :blink: :woohoo:
Cornel gaan seker nie so lank na 2 nog hier wees nie (regstelling) :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account