file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #67536 by Strik*kie
Klippie het ook gesie doen dit met my ook, partykeer even as ek ingelog is. :(

Driekie, daai drome kom baie keer waar hoor ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67532 by klippie
Girls, maak moomie ook nou so met julle:

Soms wil ek net gou lees om op te vang, sonder om in te log. Maar dan stop hy by die bladsy waar ek laaste gepost het, en ek kan nie verder lees nie. Dan moet ek eers inlog om tot aan die einde te kan lees? Dis bietjie 'n schlep vwant ek wil nie heetldy inlog net om vinnig te loer nie....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67530 by Cornel
Ja Driekie! Bietjie hartseer oor die langer bly storie,ek en DH is nie gewoond om sonder mekaar te gaan slaap nie....deur die dag gaan dit nog,maar vanaand soek ek sy arms om my!

Maar ag wat gelukkig weet ons ons doen dit vir 'n goeie doel!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67527 by sexy~hexy
Hehehe ek het gepowernap van so half5 tot 6uur gisteraand :D En toe eers weer half10 in die bed geklim.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67522 by Driekie
Ai Cornellie wens ek kon vir jou ietsie lekker pos!!!!Gelukkig vir jou kom julle oor 3wekis huistoe en is jy swanger so nou kan jy langer bly!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67521 by Driekie
Ag dis nou nice man!!Ek is so so bly jy voel beter!!!!!

Ek het vanoggend heel deurmekaar geslaap gevoel!!!Maar tog uitgerus al was ek seker 7 keer wakker!!Ek het net van hpts en tv programme en flieks en goed so deurmekaar gedroom!

Maar ek moet admit ek het baie vroeer as normaal uitgeclutch - sommer n uur en n half vroeer as gewoonlik!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67515 by Cornel
Ek soek glad nie rooivleis nie! :(

Ai en die vleis wat ons hier kry is so taai,die messe wil dit nie eers sny nie en dan kry ons baie lapvleis(boudvleis) ek gril al as ek dit sien...... :unsure:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account