file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #50606 by Tienka
Skuus Dassie, ek wou jou nog antwoord. Die baie CM is normaal, dit gaan meer wees partydae as ander. Solank jou vjayjay nie jeuk of brand of die cm 'n funny kleur het nie hoef jy nie te worry nie.

Ek dra permanent pantyliners want partykeer loop myne ook so uit.

As for die lae rug pyne, dis helemal normaal in die eerste paar weke, dit voel partykeer soos af pyne maar moenie worry nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50589 by Lia
Ok girls ons moet gaan, lekker dag !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50585 by Cornel
Gou 'n 3 vragies?
1) Wie probeer almal om nou swanger te raak?
2) Wie is almal klaar swanger?
3) Wie se bumbinos moet nou al amper kom?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50584 by Lia
O gits Dassie, besef ek nou ek het jou ook uitgelos. Ek weet die honde kinders se toys spring voor mens se voete in. Ai tog, net baie bly jy het nie seer gekry nie. Ek dink die pyne en krampe is normaal.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50583 by Cornel
Gou 'n 3 vragies?
1) Wie probeer almal om nou swanger te raak?
2) Wie is almal klaar swanger?
3) Wie se bumbinos moet nou al amper kom?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50578 by Lia
Hi Ansa, dis wonderlik, dis goeie idee om 'n breuk te vat, veral wat jy weet gebeur dit vanself weer hierdie maand. Sterkte jong, dink baie aan jou.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50571 by Dassie
Hello Tienka, het jy dalk raad vir my preggie vragies op bl 523. Kriek het al klaar gehelp met die rugpyn een.

Hugs Ansa, bid vir al die girls wat probeer swanger word. Hierdie is a thread vol 'babydust'.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account