file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #50548 by Lia
Hehe Kriek, toemaar het klaar my man vertel, ons het nou lekker gelag daaroor.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50547 by sexy~hexy
Nee kyk gister was ek heavy emosioneel...Ek het sommer tranerig geword toe hulle die pad na die FIFA WC gewys het :blink:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50545 by Lia
Hi Ankies, ek wou nog se, ek het in Jan / Feb ook 'n lang siklus gehad, 49 dae, en na daardie siklus het ek ook net 'n baie ligte meer soos spot AF gehad. Dit klink dieselfde as wat jy verduidelik het. Daarna het ek 'n 29 dag siklus gehad met 'n normale AF. Wat ek eintlik wil se is, so miskien was daar net nie iets lekker die maand nie, miskien sal dit volgende maand weer reg wees. Gaan jy dalk weer toets?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50544 by Cornel
:laugh: Goeie more ANSA! :laugh:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50543 by Kriek
Lol Anje, ek dink ook nie n kind sal so maklik n battery kan insluk nie. Vertel maar net vir jou man ook waaroor gaan dit eintlik. lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50542 by Cornel
Nee Anje sy het nie internet nie,maar ek koop sommer altyd daai sms bundle ding....dan gaan ek so op die rekenaar in of sommer op my foon.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50535 by Lia
Cornel, het jou ma nie internet nie? Dan kan jy so 3 keer 'n dag of wat in log en net gou opvang.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account