file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #50519 by Cornel
Doodreg Anje....Ek kan ook maar net so lekker agter raak partykeer......... Wil nie weet hoe ver agter ek gaan wees na die 3 weke in SA nie? Sal maar probeer op my foon ingaan...

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50518 by Kriek
Anje, ek moet so agterlangs se ek stem nogals saam dat dit aansteeklik is. he he, maar sal dit nie sommer hardop herken nie. En ek hou van daai Waka waka song, dink dis ook al wat my bietjie in die vibe bring

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50514 by Lia
Hehe, nee Cornel, het net gou opgevang van gistermiddag af.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50513 by Cornel

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50510 by Lia
More more julle

Nessie, waar is jy girl?

Ek is nou nie 'n groot sokker fan nie, maar ek het die vibe begin optel. Dis verskriklik aansteeklik. Een van my man se kliente het vanmiddag 'n groot sokker ete ens. vir die opening. Dink dit gaan pret wees. Daar gaan baie mense wees.

Hoop julle het 'n great Vrydag !! Ek werk darem net tot 13h00.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50509 by Kriek
Ek wonder ook waar is die res vanoggend ??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50507 by Cornel
Hulle maak seker lreg vir die Sokker,Dassie..........HULLE BLAAS HULLE VUVUS!:-D

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account