file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #50533 by Lia
Hehe Kriek, jy moes my man hoor, hy was by my toe hy dit sien, toe se maar as die kind al 'n battery ingesluk het dan moet die ma mos weet om dit van hom weg te hou. Vanoggend voel ek lekker stupid toe ek sien wat jy meen...hehehe. Mens kan sien ek is nog nie 'n ma nie ne.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50532 by Cornel
:laugh: Kriek ek het self groot geskrik......is nie gewoond aan sulke dinge nie :laugh:

Maar nadat ek almal se comments gelees het en ook jou toe is ek ook by :laugh:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50527 by Kriek
Hallo Ankia. Lyk my meeste loop maar vroeer, hier gaan weer net so een of twee wees wat gaan agterbly

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50525 by Cornel
Goeie more Ankia!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50524 by Lia
Hello Cornel en almal anders.

PS: Baie trots op myself, ek het gisteraand probeer en probeer en nou kan ek ook 'n vuvu blaas, dis nie maklik nie hoor. Maar ek stem dit maak 'n groot geraas en my yorkies het my duidelik laat verstaan hulle hou nie van die ding nie. Vreeslike lawaai vir my opgesit en hulle kom ook nie naby die ding nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50523 by Kriek
Anje, ek moet net vir jou se, ek het my gisteraand simpel gelag met julle comments op my FB status, ek se vir DH, die girls moet seker dink ek is n verskriklike ma dat my kind n battery insluk. :laugh: :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50520 by Goggatjies
Goeie more

Hoop alles gaan goed
Jammer ek is so bietjie MIA
Ons kan ook darem bietjie vroeer loop vandag

Klippie - ek dink die nuwe photoshop is CS3 ek kan verkeerd wees, en ja dit kos so R8000

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account