file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #66896 by Strik*kie
Sjoe An je dis darem amper amper. whooohooooo. sal fx ho vir daai eiertjie!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #66895 by Goggatjies
Cornel, en dan nog 3 ure van julle af na die lughawe
Moer lang dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #66893 by Goggatjies
Driexter dit klink net so lekker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #66891 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #66890 by Cornel
Van Lubumbashi tot by OR Tambo is dit 2 en 'n half uur se vlug,dan ry ons nog 5 ure voor ons in Bloemhof is......Dit is 'n AAKLIGE OPWINDENDE DAG!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #66889 by Lia
Ugh julle, ek dink dit het my nou net eers geslaan, dis more Vrydag en ek sien more oggend Dr Pentz om te sien of ek geovuleer het. Ons baba gan / kan in die volgende paar dae gemaak word. Ek is nou op CD11. O my word, ek word sommer opgewonde !!!!!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #66887 by Goggatjies
Cornel, ek sien ongelooflik uit daarna, ek dink ook dit sal my laaste werks betaalde vakansie wees
Ek weet nie wat gaan gebuer met die dat ons duik kamp afgebrand het nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account