file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #66886 by Driekie
Genade Cornellie - waar het dit gebeur en wanner!!!??? Sjoe mens is nerens meer veilig nie!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #66885 by Driekie
So gepraat ek het nou die dag chocolate koek gebak en die Cacao was bietjie min so toe kom die koek ligter bruin as normaal uit -wat cool was...en ek wou toe nie tradisioneel die ding bak in ronde pannetjies en opmekaar plak so toe bak ek in oondbak dat dit reghoekige eenlaag koek is....

As for the icing - die icing-poeier was bietjie min maar ek het al die ander die regte hoeveelhede gebruik so toe is dit loperige amper stroop-icing....

Wel die gedoente het ek toe soos wat jy met Malva Poeding maak oor die koek gegooi dat dit so intrek en toe per ongeluk is dit die lekkerste koek nog ooit!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #66883 by Goggatjies
ag genee cornel - dit is aaklig
Hoe lank is die vlug van daar tot hier

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #66882 by Lia
Cornel, ek werk so tussen deur vandag, so die ek is heeltyd ingelog, maar nie heeltyd hier nie. Ek dink dis wat die ander girls ook doen. Ek gaan seker nog so 30 min hier wees.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #66880 by Cornel
Ankia,vandag het ek geen klagtes nie......ek voel geel goed!!!!!

Net bietjie jaloers op jou,omdat jou daggies van vlieg minder is as myne!(grappie)

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #66878 by Lia
Driekie, dit klink na 'n uitstekende idee, ek gaan sommer nou 'n lekker chocolate koek koop en more werk toe bring.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #66877 by Cornel
Sien hier is nog klomp naampies hier bo,maar waar die matertjies is............weet ek nie!

Ai ek kan ook nou nie meer wag om SA toe te gaan.My skoonsus'lle het gister gevlieg,haar man se broer is blykbaar 13 keer (so vertel skoonsus se man) met 'n mes gesteek......

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account