file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #67183 by marie r
Môre Anje. Dit klink positief. Sou nou moet jy en manlief net nog verder BD. Ek hou so styf duime vas vir jou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67176 by Lia
More more dames

Skies ek vang nie op nie, is so bietjie haastig. Ek was by oom Strikdas vandag en raai wat, hy het nie 'n strikdas aangehad nie...lol.

Dis wat hy gese het:
1) Daar is 1 baie mooi eiertjie;
2) Lining is dik genoeg;
3) Hy het triggershot gegee, ovidrel, R350.00, wat ek vanaand 18h00 moet inspuit.
4) Hy het Utrogesta - progrestoroon - pilletjies gegee, 1 elke dag vanaf Maandag.
5) Ecotrin - vir my swak bloedsomloop - 1 elke dag - dis net voorsorg.
6) Nog 'n Fertomid voorskrif vir in geval AF begin oor twee weke, omdat hy op verlof gaan wees die volgende 3 weke en dus nie hier sal wees as ek dalk moontlik weer met AF begin nie.
7) Daar is 'n groot kennisgewing op in sy ontvangs wat se dat die genesis lab is ook toe vanaf 28/06/2010.

Ek kan Maandag oor twee weke toets as AF nog nie opgedaag het nie.

En dis dit. Lekker dag vir julle !!

Ek gaan op bly vir so lank as wat ek kan, maar wag vir 'n klient om in te kom.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67161 by marie r
Môre dames

Jammmer ek's so mia, maar jong die verkoue kry my onder en hy wil my net nie los nie. Het gister die hele dag omtrent omgeslaap, totdat Eduan 2uur van die skool afgekom het. Vandag moet ek maar weer op en aan die gang wees, want hy's by die huis. Gelukkig is dit naweek.

Ek gaan nie eers probeer opvang oor wat die laaste paar dae gebeur het nie. So kan iemand my dalk update?

Hoe gaan dit met al julle dames? En met die pregnant fairies? En met die wat BD & wat in die 2WW is?

Wie moet binnekort toets?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67148 by sexy~hexy
More almal :)

LOL ek het nie bedoel om almal op hol te he oor my fishy suspisions nie :D Maar ek sien julle het goed aangegaan verder met die raaisels :D

DH het gisteraand nagskof gewerk, ek het van so half5 tot 6uur 'n powernap gevang :blush: Darem het DH mooi kos gemaak en vir Jayden in die bad gesit. Net vanaand nog 'n nagskof dan is hy 4daggies af. Moet seker weer vir 'n slag my vroulike pligte doen, kan sien DH voel afgeskeep :blush:

Wel leka daggie vir almal, dis Vrydag :woohoo:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67004 by Strik*kie
Bye Driekie, Cornel en Ankia

Hey Ansa, ag shame man dis sleg.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #66996 by Ansa_S
Hallo almal, jammer ek was mia

Sussie se seuntjie was vandag in teater om tande te trek en te stop wat vrot is van al die antibiotika, was heeldag by my ma saam hulle.

Shame hy gooi vreeslik op van die narkose, het nou 'n setpil gaan kry.

So Pm my ook met die antwoord want ekt 'n halwe idee.

Lekker aand!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #66975 by Driekie
HEHEHEHe - thanks Strikkie - ek leer nou n klomp goed weer!!!

Dis heel normaal Cornellie - net bloed en krampe is a no-no!So jy nog veilig!!

Lekker pak Ankia!!!!

Ooooh geniet dit Anje - ek was self lank laas by die planetarium!!!!

Haai julle manlief wil nog by Game uitkom vanaand so ek loop bietjie vroeer - TATA julle lovelies!!!!!!!!

Chat more hoor!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account