file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #66856 by Driekie
Dit suck - ek kan nie eers my Aardrykskunde onnie aanvat nie - hys al jaaaaare terug oorlede!
Ga - sies vir hulle om ons so aan die neus rond te lei!!!!!!!!

Baaaai Dassie - hoop jy kan lekker eet vanaand!!!!!

Baai Klippie - koop n lekker lang dik breinaald hoor!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66855 by Lia
Klippie, dis seker Global Warming se skuld dat die datums verander het....lol.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66854 by Cornel
Baai Dassie!

Baai Klippie!

Hoekom loop almal so vroeg vandag?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66852 by Strik*kie
Tata Dassie lekker middag verder!

Klippie jy se onderwysers het ons bedrieg, :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66851 by klippie
Baai dassie!

Ek dink ek moet jou voorbeeld volg. Gaan nou tjaila, want ek #%@ rond en doen niks, kan net sowel gaan shop vir 'n breinaald! Baai!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66850 by Strik*kie
Slakkie reply!
Driekie reply!

ha ha ha vir Slak se raaisel OMW - nogals afdraand ~ dis 'n steil afdraande daai.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66848 by klippie
Ek het altyd gedog 21 Junie is waneer die son die laatse opkom en die vroegste gaan sak, en die omgekeerde in Desember.....not true! Die son gaan sak op sy laatste in middel Januarie, nie Desember nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account