file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #66915 by Cornel
Sjoe nee wag eers Ankia,ons is nou regtig nie biljoeners nie LOL!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Ek sal maar net probeer dat skoonma die keer in die middel sit as ons van OR TAMBO afry......Ons het 'n persoon in Johannesburg wat ons altyd gaan haal en weer weg vat,maar dan moet ek altyd agter in die middel sit....DH is te lank en skoonma het altyd klagtes so die keer sal ek maar moet plan maak!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #66914 by Driekie
Wat n hengse lang dag Cornel!!Ek dink ons almal het sulke familie!!!

Ooooohooooo Anje - nou kan ek op jou fokus -yeeeehaaaaa!!!!!!!!Dis moerse exciting!!!!

EHEHE Ankia omtrent - met die paaie wat so woes lyk veral hier in die Noor-Wes!!!!!!

Cornel nog net wats dit 2/3 wekies - dis awesome!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66908 by Goggatjies
laat ons maar weet wat se die dokter Anje
Ek dink die chopper is 'n beter idee, en ek dink julle moet sommer een reel hier in SA ook

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66904 by Cornel
O ja nes jy da se Ankia,nog 3 ure se ry van ons af lughawe toe. DH het gese hy gaan sy baas vra wat dit gaan kos om die chopper te opstuig vir daai dag,dan hoef ek nie die lang pad te ry nie.....as ons met die chopper vlieg is dit so 45 min dan is ons in Lubumbashi!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66903 by Lia
Ankia, het self daaroor gewonder, maar ek was mos nou op Fertomid, so miskien is dit anders. Sal more oggend julle laat weet wat se dr.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66901 by Goggatjies
WhooHoo Anje - dit is great
Sterkte, sal jy so vroeg ovuleer al is jou siklusse so lank

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66899 by Cornel
Driekie dit het iewers in verlede week gebeur,die ou bly in Parys.......maar ja,daai familie is anders ~ gaan maar nie uitbrei nie!

Anje,dis omtrent iets om oor opgewonde te wees!!!!!!!!

Ek is nou al opgewonde oor die 26ste Julie,weet nie hoe ek die aand van die 25ste gaan geslaap kry nie!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account