file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #66833 by Driekie
Yippeeeee - nou al my 4de ene!!!!WHOOOOOHOOOOOO

Een vir lunch
Een vir Hexy se raaisel
Een vir Strikkie s'n en
Een vir Slakkie s'n
:laugh: :woohoo: :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #66832 by Dassie
Giggel. Driekie!

Nee man Strikkie lol.

Ok Slakkie laat ek raai: Lol, ag nee aarde, ek kan nou nie raai nie want Driekie se antwoord steek in my kop vas.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #66831 by klippie
Julle, ek het die coolste website ontdek. Jy tik net jou koordinate in en dan kan jy enige datum kies, verlede of toekoms, dan sê hy vir jou hoe laat die son opkom en gaan sak! Ek het dit getoets met die dag-en-nag ewening se datums, en raai wat! Daai storie van langste dag en korste nag is 'n pot snot! 21, 22, 23, 24 Desember - die dag is ewe lank! Die son gaan sak net later, maar kom later op ook, so dit kanselleer mekaar uit. Gmf, gaan daai aardrykskunde meneer oor die kop bl%^&#sem.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #66830 by Goggatjies
Hehe - driexter

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #66828 by Slakkie
whaaahaaa Driekie jy wen 'n pie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #66827 by Driekie
Nog n pie - ek was reg!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #66826 by Driekie
N Drol..... :blink: skuus :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account