file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #66794 by Dassie
Lol Hexy het almal op hol.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66793 by Goggatjies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66790 by Slakkie
en nou ruik jou wang soos vis! Ek gaan juis vanmiddag al my rondtes doen by die winkels om HPT's te koop!! Ek het ook sulke snaakse pyne en goeters die maand en gisteraand toe maak ek steak en dit het regtig nie vir my baie lekker geruik nie maar ons spuitpoep nie vandag nie so dit was seker orrait

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66784 by Strik*kie
Hang af wie die dude is Driekie ha ha ha

Nee dit is nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66783 by Driekie
Slaaan my met n nat vis - ek sien jy is ok nog by ons Slakkie - dan is ons n half-dosyn wat van more tot volgende week Woensdag Donderdag kan goeie nuus bring!!!!!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66781 by Slakkie
Strikkie nou PM vir my Hexy se Pm toe laat ek ook nou die storie mooi verstaan want my komper skop nie al die boodskappe uit nie ek verstaan dit nie miskien werk dit more weer beter

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66777 by Driekie
Kom ek sit dit in n raaisel Slakkie en Cornel:

As 1 dude se die maan is van kaas - is die maan regtig van kaas as al 9 ander se dit is nie.....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account