file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #69294 by sexy~hexy
O ja, sy het nie 'n sonar gedoen nie, want die medies (simpel as jy my vra) dek net 2 x 2D sonars die hele swangerskap, so sy het gese as ek gynie toe gaan die 21ste gaan als beter wys.

Nou wil ek vra, julle pregnant fairies, indien julle self betaal het vir julle sonars, wat kos dit? En was kos 'n 3d/4d sonar?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69293 by Cornel
Goeie more Almal!

Hexy ek is so bly om te sien jy en baba is okay,ek het gister middag omtrent FB dopgehou vir jou update! ;)

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69291 by sexy~hexy
More almal

Het vroeg 'n vergadering gehad, so ek log nou eers in.

Ek voel vandag weer amper soos myself :woohoo:

Dok se dis maar net infeksie, niks ernstigs nie. Het op 'n stokkie gepiepie en dit het duidelik gewys infeksie en bloed in die urine. Ek het gevra wat veroorsaak dit, toe se sy dis maar mens se PH vlakke wat verander as mens swanger is, so dis niks ernstigs nie. Het vir my sterker pynpille gegee, 'n setpil wat ek dadelik moes insit en nog pille, maar ek moet dit nog gaan haal. Moet se die pyn is BAAAAAIE minder vandag, soveel so dat ek vanoggend vir DH bietjie kon "treat" :blush:

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69286 by ella~bella
Morgan, pragtige fotos!!!

Sjoe sy lyk omtrent soos 'n engeltjie!!! Ek hou van daai kopband, te cute!!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69163 by Cornel
Tata aan almal wat alreeds gegroet het!

Ek moes nou eers my skma gaan help het.......

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69147 by Driekie
Anywho - wou net deel want dit maak my baie hartseer!

Ek gan gou so n paar dingetjies afhandel voor ek huistoegaan.

Tara-baaai almal!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69130 by Driekie
Ek se jou Morgs - dis vir my regtig hart-verskeurend om dit te moet aanskou! :(

My kind lyk soos n eskimo teenoor haar en hy's al 2!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account