file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #69118 by Morgan
Shame die baba kry dan seker vreeslik koud. Voor ek haar aantrek sit ek 2 heaters en die underfloor heating aan. So klein lyfie kry vinnig koud

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69107 by Driekie
En dis nie dat hulle niks het nie - sy het baie baie klere en goed gekry veral na die geboorte!!!En haar man het n kind uit n vorige verhouding en hulle het gesien hoe ons met Markus gemaak het!So hulle het nie verskoning van hulle weet nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69102 by Driekie
Aaaag ma dis so so mooi!!!!

Nou dat ek haar sien raak my hart sommer seer - my skoonsussie hulle trek vir klein Zarenay net haar doek en Vessie aan en draai haar in een ou fleece-blanket toe.Niks verder nie! - julle dit maak my so hartseer want hoe koud moet daai arme kind nie kry nie!!!!En dit help nie jy praat nie want dan is daar weer moerse dikbek en is jy nou weer die slegste ding en weet van niks nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69079 by Morgan
Kyk al haar hare!!

File Attachment:

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69071 by klippie
Okay girlies, ek gaan nou weer bietjie groet. Moet begin fotostate maak en vorms invul vir die visa aansoeke en hulle soek mos jou hele friggin pedigree!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69068 by Morgan
mar sy weet klaar van tantrums gooi hoor... sy HAAT doek ruil en kaal wees

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69059 by klippie
Ai Morgan, sy is so pragtig en soet!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account