file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #69021 by Cornel
Sjoe Morgan,daar het julle 'n groot geluk gehad! Dis altyd lekker om nuwe goed in jou huis te sit/he!!!

Ek sal maar wag tot ons in die plaashuis bly,want om nou te koop en dit in die woonstel te bere is net te veel,die wasmasjien en tuimeldroer staan inelk geval die badkamer klaar vol,het glad nie plek vir nog goedjies nie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69020 by ChaNa
dis baie nice van hulle morgs..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69016 by Driekie
Ag te lekker!!!!! :P :laugh:
Ons het laasnaweek al ons wit olifante en stukkende goed uitgegooi - so ek is nou weer lus vir oordentlik shop!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69015 by Morgan
Driekie ons het die naweek net geshop. Het n regte leer bankstel ook gekoop en n nuwe plasma stand en nou kom die TV en dishwasher!!

Ons het mos daai R30 000 geleen vir Carli se geboorte vir as die medies nie betaal nie. En toe ons dit vir DH se werk wil terugbetaal toe ons dit nie nodig het nie, toe se hulle hulle wil dit nie terug he nie dis vir sy harde werk met die world cup!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69013 by ChaNa
arme strikkie lol. het al met my opi golfbaan gebeur.. ek moes ophou speel en ry om te gaan shower.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69009 by Driekie
No fair - ek soek ok nuwe furniture en/of appliances! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69008 by ChaNa
Daai mense onder by lancet het my gespuit toe sy nie daar was nie. Gaan jy more oggend bloods doen by nicky of by lancet?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account