file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #66221 by klippie
Kap julle my nou lekker 'n ignore?

Okay, ek kry die skimp - ek gaan nou 'n joghurt kry om te eet!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66219 by klippie
Waar is Strikkie en Drixter vandag?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66216 by klippie
Ag, ek bedoel, met watter redery...obviously vlieg julle met 'n vliegtuig!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66211 by klippie
Ankia, waarmee vlieg julle?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66210 by klippie
Ja, ek het hom gedreig - as dit nie was vir die IUI nie, sou hy seker nooit dr toe gegaan het nie en gedog het dis griep en 'n flippen disprin gedrink het...hulle is mos tough! Maar toe sê ek vir hom ek gee nie om of dit verkoue, griep of 'n puisie op die ken is nie - gaan dr toe en word gesond voor Donderdag! So dit het goed uitgewerk!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66201 by Morgan
Shame man mens word mos vrek siek daarvan!! gelukkig is hy vandag dr toe dat hy kan meds kry voor dit te erg raak.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66200 by Goggatjies
sorry klippie, ek sien nou eers jou signature

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account