file November 2010 Mammas

16 years 4 months ago #34035 by Newbie
Replied by Newbie on topic Re:November 2010 Mammas
Hey all you gorgeous preggie fairies.

Please see below the brochures for the Abdominal Binder (to wear post pregnancy after a c-section or natural to help with the tightening of tummy muscles) and the maternity brace to wear throughout your pregnancy, excellent for back ache. Both are brilliant and you are able to claim back from you MEDICAL AID!!

Abdominal Binder


Maternity Brace


Should you need any further information, please email me on larissa@globemail.co.za.

Have an awesome day!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33303 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:November 2010 Mammas
Rosie - Shame man, ek hoop jy voel sommer gou beter. 7kg klink baie, bel maar jou doc en hoor by hom.

Ons was vanoggend by die doc om die geslag te bevestig. My doc se nog dit is 'n dogterjtie, hy se hy is 90% seker. Hy het gesukkel om mooi te sien. So oor 2 weke as ons hom weer gaan sien hopelik kan hy vir ons se hy is 100% seker.
My man se 90% is nie goed genoeg nie. Hy moet 'n 100% seker wees. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33185 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Rosie, Skapie is reg om bietjie gewig te verloor in die eerste trimester is fine maar 7 kg is TE VEEL!!!! As ek jy was het ek my dr gaan sien en iets gekry vir daai MS, dit behoort nou vanself ook te begin ophou, maar gaan sien maar die doc en help dit bietjie aan.

Ek het met die siek wees laas week nogal gewonder wat van my ou dogtertjie geword het want sy is skielik baie stil. Ek kon haar nogal duidelik voel beweeg voorheen maar ewe skielik is sy net weg. Toe kom ek gister agter dis omdat sy opgeskuif het!! Sy is nou nie meer daar onder naby my pubes nie, sy is nou so halfpad tussen my pantyline en my naeltjie. Dit het my 2 dae gevat om die guts te kry om my hart monitor op te koppel, ek was so bang ek gaan niks hoor as ek dit aansit nie, maar nou weet ek waar kruip die rabedoe weg!!! En ek was verniet bekommerd oor die min beweeg! Sy is lekker bedrywig daar binne, ek sit die monitor op 'n plek waar ek duidelik die hartjie kan hoor en dan hoor jy skielik net swish swish en dan is die hartjie stil, so sy skuif lekker rond daar binne!!

Hoop dit gaan goed met almal van julle!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33126 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
Rosie om gewig te verloor is normaal aan die begin, maar as jy oor die toilet hang en niks inhou nie, laat weet jou gynae. laat hy eerder vir jou pilletjies voorskryf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33082 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
Hallo julle almal

Hoop julle het 'n lekker naweek gehaat.
Voel baie sleg vandag MS is regtig erg van saterdag af is die heeldag siek.
Voel bekommerd ook want ek het al 7kg verloor en weet nie of is dit normaal of nie.
Hoop julle het almal 'n lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32577 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Hi julle! Ek het Vrydag so 'n hectic dag gehad, ek het nie eers 'n rekenaar aangeskakel nie...

Ek is darem nou beter, het Saterdag oggen sommer uit die bloute weer MS gehad, nogal vreemd, ek hoop nie ek is een van die "gelukkige" girls wat weer daarmee begin nie.

Hoop julle het 'n great week!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31220 by Newbie
Replied by Newbie on topic Re:November 2010 Mammas
Hey preggie fairies

Congrats on all of your pregnancies...

I am one of the July 2010 mommies, Happy Friday!!!

Just incase any of you are interested I am selling the post-pregnancy tummy braces (to pull all those tummy muscles together after a c-section or natural birth) as well as back braces for back pain during pregnancy.

Both braces can be worn discreetly under your clothes and you are able to claim back from your medical aid.

If you are interested, please email me your details to larissa@globemail.co.za and I will send you all the details.

Please note that it is also available to all mommies outside Cape Town for an additional charge of R90 for postage.

Have a super day

Larissa

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account