Skapie, die twee girls wat die 4D gedoen het, het altwee apart gecheck en hulle is BAIE seker. Ek gaan nie vir my gyni se ek was vir 'n ekstra scan nie, ek wil hoor wat se hy is dit, maar ek praat al met haar as Claudia so dit sal nogal erg wees as dit 'n fout was... Die scan het gewys eks al 15 weke, dit was op 14w4dae, so ek dink darem hulle kon al mooi sien. Hulle se hulle is baie akkuraat...
Voetjies het ook annerdag by my gekla van pyn in haar stuitjie, ek het self nog niks sulke goed nie, kan wel onthou dat daar laas so iets was, maar as ek reg onthou was dit eers later in my swangerskap.
Ek begin nou 'n effense boepie kry, die mense wat weet ek is swanger, kan dit sien, vir die res dink ek dit lyk nog net na vet...
Ek dink ons geslagte register lyk nou so:
Blou babas: Gerne
Pienk babas: Anina en voetjies
Ashleigh, julle was mos laas nog nie heeltemal seker nie, en Petro vind eers in Junie uit. Skapie, ek is nou nie seker nie, julle weet ook mos nog nie ne? Ek dink nie enige van die nuwe dames het al vir ons vertel nie.