file November 2010 Mammas

16 years 5 months ago #26220 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Anina het jy darem iets mooi pienk gekoop al vir baba? en naampies?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #26131 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Gerne, dis pragtig!!!! Hulle lyk so snoesig daar binne ne!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #26083 by Grenaat

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #26079 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #25709 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Gerne, ek het ook die advertensie gesien, maar ek het geen idee wat die goed se naam is nie... Jy sal maar inni boek moet kyk.

Ashleigh, ek hoop jy voel sommer gou beter!! Daar is darem niks so sleg soos om siek te wees terwyl jy swanger is nie!! Mens stres so oor die ou babatjie dat alles net erger is.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #25659 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
in die baba & kleuter is daar so advertensie van sulke opblaas goed wat mens op die kleingoed se bedjies sit as hulle van die kot na die bed skuif om nie af te val nie. het iemand dit gesien en weet dalk wat die naam of website is?

Anina, dit is nogal 'n groot verandering vanaf seun na dogter ne! daar is so baie om aan te dink!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #25559 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Hi almal!

Voetjies, jou foto is ook baie mooi! Ek kan nog steeds nie glo ons kry altwee dogtertjies nie!!! Daai niggie van my is erg jaloers, en sy is ook oortuig dat haar gyni 'n fout gemaak het want sy is seker sy kry ook 'n dogtertjie...

Jy moet sommer in die junkmail kyk vir camp cots, mens moet in elkgeval 'n matras koop daarvoor of jy dit nou nuut of 2de hands kry. Mens kry baie nice 2de handse cots vir so R500.

Ek moet 'n hele mindshift maak om hierdie ou dogtertjie te akkomodeer!! Die kiddies gaan vir eers 'n kamer deel, en alles is op die oomblik blou!! Nou moet ek dogtertjie stuff ook inbring en dit laat inpas by Stefan se blou goed... En ek kan nie juis veel van Stefan se klere gebruik nie, want ALLES is blou of bruin!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account