file January 2010 mommies

16 years 3 months ago #47478 by lollipop
Replied by lollipop on topic Re:January 2010 mommies
onnodig om dit in te vryf,maar hoekom is hy nog FB friends met haar?

as hy baie moeilik is gee maar panado, ek vind as Tristan se tande baie pla kan ek maar goed aansmeer tot ek blou is in die gesig maar niks wil werk nie (bedoelende die goed wat gister gewek het)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #47466 by Mommy2be
Replied by Mommy2be on topic Re:January 2010 mommies
Ja ek stem, hy moet nie te comfy raak met die feit dat ek hom nie sal los nie. Mens kan ook net so lank wag voor jy besef iets is nie reg nie. Maar dat sy ex nou voor my moes verloof raak! Dit gaan seker lekker af gaan by hom want hy het sy verlowing verbreek met haar vir my. :huh: Ag ek het nog altyd jammer gevoel vir haar, en ek is bly sy is happy. Mar ek weet ook dat sy nie kon wag om dit op FB te sit nie want sy weet een van ons sou dit daar gesien het. Blerrie koei!

Ek sal maar hoor wat se die apteker vanmiddig.
Die arme kind is nie lekker nie. Ek hoop net dit werk want hy is glad nie homself nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #47415 by lollipop
Replied by lollipop on topic Re:January 2010 mommies
solank hy net nie te gemaklik is nie, hy moet net besef dat dit belangrik is vir jou om daardie commitment van hom af te kry!

Hulle is almal dieselfde, ek gebruik al drie, en kon nog geen verskil agterkom nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #47394 by Mommy2be
Replied by Mommy2be on topic Re:January 2010 mommies
watse een van daai tande goed dink jy is die beste? Prodol, bonjella of dynexan?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #47360 by Mommy2be
Replied by Mommy2be on topic Re:January 2010 mommies
Ja ek weet maar dis net asof dit met almal om my gebeur behalwe met my! :( Ek sanik ook alewig oor dieselfde k@k! jammer dames. Ek moet seker maar geduldig wees maar dis asof dit nooit gaan gebeur nie! Maar ek sal nou ophou moun oor dit. Ek is anyways moeg. Ek het hom gese as dit nie gebeur voor einde van die jaar nie los ek hom en hy se ewe confident dat ek hom nooit sal los nie! :blink: baie braaf ne

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #47320 by lollipop
Replied by lollipop on topic Re:January 2010 mommies
Urgh, M2b ek kan net dink hoe moeilik dit moet wees om iets so graag te wil hê en dit kom nie tot op 'n punt nie, jammer ek het geen wyshede vir jou nie, daar is geen genade anders om te wag nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #47295 by Mommy2be
Replied by Mommy2be on topic Re:January 2010 mommies
Ek het so biekie gemengde gevoelens nou...
was op Facebook en toe sien ek dat my man se ex het giser verloof geraak - op my anniversary!
Ek weet nie hoe om te voel nie. Ek weet sy en haar BF is al so paar maande saam en dit is nou net maar die finale bom in my hart. My vriendin by die werk het ook laas week verloof geraak en sy date al haar BF vir amper 'n jaar.
Ek is bly vir die wat wel verloof raak maar ek kan nie help om te wonder wanneer dit my beurt gaan wees nie en dis altyd maklik om te se mens moet net geduldig wees en dit sal kom en bla bla bla maar ek het my deel in die verhouding gedoen en doen nogsteeds. Ek is sommer nou biekie depressed!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account