file January 2010 mommies

16 years 5 months ago #47256 by lollipop
Replied by lollipop on topic Re:January 2010 mommies
Ek is so verveeld vandag ek wil iets oorkom, hier gaan niks aan nie, ons was veronderstel om vandag in die hof te wees maar toe was daar 'n bogger op en toe is daar nie 'n regter toegeken nie...al daardie voorbereiding vir niks. baas en die prok het gaan lunch, en ek sit eentjie alleentjie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #47246 by lollipop
Replied by lollipop on topic Re:January 2010 mommies
Lol M2b wat ons nie sal doen vir so bietjie slaap nie *sug*
Wonder of ek vir T kan sedate sodat hy kan klaar tande sny :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #47234 by Mommy2be
Replied by Mommy2be on topic Re:January 2010 mommies
Julle sien die probleme het begin toe ons babies gebore was in Januarie en dit was baie warm en toe het dit gou koud geraak en dis hoekom ons so flippen sukkel. Ek staan al op soos 'n robot. En hoe ek dit deur elke dag maak met net 4 ure slaap elke aand is net genade van bo. Ek is 'n lopende zombie! Ek gaan sommer al daai meds kry vir tande want iets moet werk. MIL se sy gums is hard so ek neem aan dis hoe dit begin. Ek het die tande sny met Logan gemis want toe hy tande sny was hy onder sedasie in ICU so hy het dit nie gevoel nie en ek het net gesien daar is 'n tand!
Sy tande lyk darm heel reguit want ek is bang my kinders het skewe tande... En as ek nou weer die hospitaal dril moet doen gaan ek uitfreak en myself onbevoeg verklaar en myself inbook vir geestelike versteurdes en as hulle my nie glo nie sal ek rerig maak of ek mal is want ek was 'n aktrise in my vorige lewe! lol
En ek sal dit als doen net om te kan slaap!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #47163 by lollipop
Replied by lollipop on topic Re:January 2010 mommies
Ag Annalize jammer om te hoor van jou siek babas, sterkte!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #47141 by Annalize_K
Replied by Annalize_K on topic Re:January 2010 mommies
Ai dis lekker as julle so in Afr gesels!

Lolli jammer om te hoor jy voel so af. Bel die dr weer as hy jou oor 'n uur nog nie gebel het nie. Jy seblief vir jou meds kry - emosioneel sal jy beter voel, dan kan jy aan die ander goete wat kwel aandag gee.

M2B hoop jy kry binnekort daai blink ring aan jou vinger! Sterkte met B se ente môre.

Stellie bly Zani is beter.

Juanita, sterkte met daai toon môre.

Jems hope Troy is better soon.

Christiaan het brongilitus en ons het weer 'n riller van 'n nag agter die rug. My pikkewyntjie slaap nou, gaan net nou weer fisio toe. Lihani kry vandag 'n ruskans by die fisio. Môre moet ek 11 vir C neem & dan 14:30 met L daar wees. Ek raak noual 'n local daar.

Ek is nou al so g@tvol vir snotsiektes! My huis lyk of 'n orkaan (dankie Lihani!) dit getref het.

Ek wil vir C ook begin groente voer. Sal maar kyk of hy lus is om vandag iets te eet. Gaan maar sukkel sukkel met Lihani se etery. Ek moes haar gisteraand bietjie force feed, want sy het nou al reeds heelwat gewig verloor. Ek wil vir L neem om vir haar oorbelle te laat inskiet, maar sy bly siek. Sy gaan nog volgende week haar partytjie misloop as dit so aanhou!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #47087 by Mommy2be
Replied by Mommy2be on topic Re:January 2010 mommies
Baie hartseer van Huggles se babatjie! :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #47054 by Mommy2be
Replied by Mommy2be on topic Re:January 2010 mommies
Wat doen sy met die pampoen? Wil dit probeer vanaand...

Ja dis lekker om Afrikaans te tik en te gesels.
My man weet ook van beter as om my die hele tyd te bevraagteken. Ek maak my 2de kind groot en hy sy eerste so hy kan BUTT OUT! Ek vat more vir B vir sy inspuitings, arme kind so ek moet maar hoop ek kan so biekie slaap vanaand want ek weet klaar wat voorle more aand! :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account