file January 2010 mommies

16 years 3 months ago #46161 by lollipop
Replied by lollipop on topic Re:January 2010 mommies
M2B probleem is ek voel die heeltyd so...ek probeer happy wees, maar ek is net nie. Voel asof ek net deur die motions gaan.Ek is so kwaad, die hele tyd, oor alles en oor niks.

Dink T en A sal net beter af wees sonder my.

my man is 'n rekenaar programeerder

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #46156 by Mommy2be
Replied by Mommy2be on topic Re:January 2010 mommies
Juanita - ek weet nog nie want ek reel mos niks nie. Ek weet ook nie wat ons gaan doen nie so ek weet nie wat die reelings gaan wees nie. Seker ouma of iets.

Lollipop - ag nee man, wat is fout? Ek voel ook partykeer net soos jy. Die kinders is baie liewer vir BF as vir my. Ek het elke oggend en aand vir my kind in die hospitaal gaan kuier ens en hy het een keer en my kind was so bly om hom te sien ek het skoon K@K gevoel. En Bismarck huil ook by my en is rustig by sy pa. Ek weet hoe jy voel. Maar onthou dat dalk voel T aan dat jy gespanne is en dit is hoekom hy huil. Ek weet dit klink soos crap maar kinders voel rerig aan sulke goed. Wat doen jou man nou weer?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #46132 by lollipop
Replied by lollipop on topic Re:January 2010 mommies
Ek is baie depressed.
Vas oortuig T haat my, huil net as ek aan hom raak, my huwelik val uitmekaar uit, ek wil net weghol...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #46124 by Juanita
Replied by Juanita on topic Re:January 2010 mommies
Sjaim Lolli, whats up??

M2B wie gaan na die kiddies kyk vanaand??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #46042 by Mommy2be
Replied by Mommy2be on topic Re:January 2010 mommies
Ons kan netsowel afrikaans praat want hier is niemand engels nie! Almal het die dag afgevat. Hulle fake natuurlik 'n Benelyn dag!

Ek sal nie weet wat in sy koppie aangaan nie, so ek sal maar moet sien. Ek twyfel of dit vanaand gaan gebeur maar ek wil nie my hopes op kry en dan gebeur daar fokol nie! Ek weet ook nie wat hy beplan nie en ek gee ook nie om nie. Punt bly staan dat hy iets beplan en dis klaar major!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #46024 by lollipop
Replied by lollipop on topic Re:January 2010 mommies
Hallo girls,

not a public holiday in CT today, just not feeling myself :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #45964 by Juanita
Replied by Juanita on topic Re:January 2010 mommies
M2B kom ons hou duim vas vanaand is die aand!!!

I didnt know today was a public holiday in Cape Town?? :laugh: Where are all the ct mommies?? Hope your not home with sick babies!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account