file Oktober mammies 2010

15 years 9 months ago #145050 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Oja, helene - jy gaan spyt wees! Ek wens ek kon nou nog bv! Dink jul as R aan my suig sal die melk weer kom??? :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #145049 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

Ons is by die huis en le nog net van gister af op die matrasse voor die tv! :). Lekker lui. More begin die groot skoonmaak, uitpak en als.

Ag jis R het verkoue :(, sy ogies traan en neusie loop en ek kan hoor hy het sinus/slympies in sy neus. Dr hom maar en hoop dit raak beter. En hy moet Dond vir sy ente gaan so ek hoop hy is dan gesond anders gaan die suster hom nie spuit nie.
Hou nie daarvan as my kinders in pyn is nie. Nou is hy omtrent in die arms en wil net gesus word.

Ek is lekker depro oor my gewig!!! Ek het so mooi gewig verloor toe ek gebv het maar toe ek stop toe vreet ek soos n vark en my skoonma maak vreeslik lekker kos! Ons het vreeslik geeet. Ek het so baie opgetel. Begin ook Dond met n dieeet en hard oefen en yoga :)

Helene, R drink nan pelargon en eet ryspap nou vir so wekie al. Hy kom mooi reg

Hy drink ook swart rooibostee en ek gooi maar bietjie bruin suiker in, glo dit hou hulle magies mooi slap. Maar choccies - nog nie :). Ek is maar erg oor dit, Henko kry nie eers regtig chocolate of swiets nie.

Carmen, jou hare lyk mooi! As R ooit bietjie hardlywig is kan jy bruin suiker in di tee gooi of water - dit help. Maar as sy dit sonder suiker drink - great!

Samantha Riley en Nadia is pragtig!

Petro, jy kan die rooibostee gee om te probeer die voedings so klein bietjie rek van mekaar af. En die tee is baie gesond en goed vir hul magies.

R leef nou op rooibos en acc200! Hy drink so paar slukkies melk dan los hy, lyk my hy is nie lus vir melk as hy siek is nie.

Ek sien ook uit na Dinsdag!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #145043 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Jip, koue rooibostee is hoe Riley dit drink, niks melk of suiker nie.

Julle, iemand het vir my gese jy kan klein klein bietjie bruinsuiker in hulle tee gooi, maar ek los dit eers tot ek weet of mens regtig mag???

Julle ek het gister 'n dokumenter op DSTV gekyk oor 'n man in Amerika wat oor die 500 kg wees en sy operasies ens. en sy stryd om gewig te verloor ens.

Dis baie inspirerend en absoluuut skokkend om te kyk, mens kan nie verstaan wat iemand sal laat opeindig waar hy het nie...MAAR dit was nie wat my die meeste omgekrap het nie...in die storie het sy dogter 'n babadogtertjie gehad en dit was vir hom die motivering om gewig te verloor, om saam sy kleindogter te kan speel ens.

En daar op tv sit die dogter en voer haar 4 maande babatjie 'n big mac en chips, en toe hulle vir haar vra oor dit nie reg is nie, se sy net sy gee vir haar kind net way sy wil, sy gee nie regtig om nie.. :ohmy: :ohmy:

Ek was iets verskrikiliks ontsteld!!!

Mens kan self die goed eet, jy maak die besluit as volwassene en jy moet met die gevolge leef, maar daai klein lyfie het nie 'n se nie, en daar stop die ma haar lyfie vol junkfood op 4 maande??? Ek was verstom....

Anyway, lekker daggie, gaan later bietjie by my pahulle draai maak!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #145042 by Bollie

15 years 9 months ago #145028 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek ht 'n lang dag met die kids gehad. Vanogg was ons by partytjie en res van dag tuis. Stefan ht van 2uur vanmidd niks geslaap nie en baie gekerm en elke uur gedrink, hy het darem nou 10uur aan slaap geraak hopelik slaap hy sommer deur. Ek drink somme nou 'n hunters op my eie, DH slaap saam met lance.

Petro, as jy wil tee gee, probeer hom gewoond maak aan koue rooibos, sonder einige suiker of melk. Lance wou nooit tee drink nie, so dit hang ook af van kind tot kind. Anique het 'n lekker baba rooibos tee. Stefan kry nog niks anders as borsmelk nie.

Julle op dae soos vandag wat hy so baie drink wil ek sommer net oorgaan bottel toe, maar iets se vir my ek gaan spyt wees. En ek dink ek gaan skuldig voel, want ek het so baie melk dit sal nie reg wees as ek ophou voed nie. Ek weet net ek wil nie voed tot 2jaar. Of so nie, ek wil na 6 maande ophou, hoe ek dit gaan doen weet ek nog nie. Ons vat dit maar dag vir dag.
Elise bv jy nog? Wie bv nog en raak julle nog moeg, of is dit net die hitte wat my nou so uitput, eks vrek moeg in die middae!

Lekker aandjie

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #145018 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: Oktober mammies 2010
Nadia is glad nie lekker vanaand. Het nou al vreeslik gehuil. Ek vermoed dit is 'n reaksie van Donderdag se spuite. Het vir haar panado gegee en nou lê sy en slaap op my.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #145017 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Petro, baie geluk dat jy al gewig verloor het....ekke het net 5kg sover verloor :blush: Maar ek begin Woensdag na ons Moomie kuier met my diet en ek het darem al begin Walk for Life, maar ek is maar bietjie 'n disaster op die oomblik, ekke rol in die pad af! :laugh: Maar ek bullshit myself maar dat dit nog net 2.5 maande is sover :laugh:

Ek maak een botteltjie tee 'n dag, ek gee vir haar swart sonder enigiets in, sy drink dit so. Gee dan so deur die loop van die dag vir haar, sy drink so bietjies bietjies, maar ek forseer dit nie. Sy drink dit wanne sy dors is. Christa, jy's reg, vlek lekker daai goed, ag wat, haar spoegdoeke het nou maar tee vlekke, ek kry dit nie heeltemal uit nie :P

Dit reen nou sooo hard by ons en die blitse klap! :blink:

Gaan vanaand maar net rustig wees, lekker aandjie vir julle xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account