file Oktober mammies 2010

15 years 9 months ago #145945 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek stem, dit was regtig lekker!

Dankie vir al jou moeite Christa, en die pragtige geskenkies! Dit word regtig waardeer :)

Riley le nou heeltemal uitgepass in haar playgym!

Ekke gaan nou loop saam my Walk for Life groepie, gesels more weer xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #145924 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ek is darem by die huis sjoe dit was warm in die kar darem het samantha geslaap al die pad

dit was baie lekker dankie julle ons moet dit regtig weer doen en gou ook

wel ek moet nou skoon maak en kos maak voor manlief hier is

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #145573 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
more more!


Sien julle later!

:woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #145569 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
Have fun today ladies!!!!!

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #145546 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Dankie Helene, ons sal aan jou dink!!

Ek kan dit nie glo nie, altwee my kids het na badtyd sonder om te ooe of te aah aan die slaap geraak, nie een van hulle het al 'n piep gemaak nie. Ek het actually nou net gaan kyk of hulle ok is. Stefan slaap moeilik na die vakansie, sy roetine is heel onderstebo en Claudia het gewoonlik iets wat haar pla na ek haar in die bed gesit het, dan moet ons so een of twee keer haar dummy gaan insit voor sy slaap. Dis awesome, altwee slaap!! Watch out, miskien sneeu dit more by ons kuiertjie!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #145533 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
Wel julle moet more geniet. Ek neem aan ek hoef nie eens in te loer nie, julle kuier mos in lewende lywe.

Tatta. Ek sus nou eers vir stefan aan di slaap in die rocking chair. My fav tyd van die dag.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #145512 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Chirsta, dis great!! Geluk! Dis so lekker as hulle begin mobile raak, en daai eerste omrol is ongelooflik ne. Dis amper asof mens nie kan glo hulle het dit nou net gedoen nie, dan wil jy he hulle moet dit dadelik weer en weer doen net om seker te maak dit was nie perongeluk nie.

Lekker aand almal, ons gaan nou bad...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account