file Oktober mammies 2010

15 years 9 months ago #143875 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle

Dit het die hele nag deur vreeslik hard gereen by ons! En vanoggend is dit maar vreeslik bewolk en reenerig! Gaan maar hier opcuddle onder 'n kombers op die bank saam met Riley.

Het nie veel nuus nie....

Sarah, it is so nice when they sleep like that!! Riley is also now almost into a pattern, she falls asleep betwen 7 and 9 at night and then wakes up at 4, drinks for 2 minutes and then falls asleep.

Anina, is lekker om weer van jou te hoor!! Geniet die res van die vakansie! :)

Lanklaas van Elise gehoor? En VREESLIK lanklaa van Annalize????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #143834 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
So proud of my baby girl. Tuesday night she slept 7 - 3 and last night 7 - 4:30 (at which point I HAD to nurse her, it felt like I was about to explode!!!)

Have fun at Zita park Elaine - when Skye is a bit bigger I want to take her there :D

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #143828 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina, bly om jou hier te sien. Hoop julle geniet nog die vakansie. Jy word gemis hier.

Ek en 'n vriendin vat vandag die kinders bietjie na Zita park toe in Garsfontein. Hoop dit is 'n lekker dag dat hulle kan swem.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #143788 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle, loer net gou in om te se happy new year! Ons is op vakansie, ek sal vlg week weer saam chat!

Carmen, smeer olyf olie aan. So 3 ure voor bad tyd, dan borsel jy dit net uit voor jy haar bad, smeer weer aan die volgende dag as dit nog nie weg is nie. Na 2 of 3 keer sal dit heeltemal weg wees en nie weer terug kom nie. Dit is regtig great!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #143762 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, shame ek hoop nie dis dieselfde as wat H gehad het nie :(

Riley het nou lyk my bietjie cradle cap gekry, maar dis net so stuk bo-op haar kop. Ek smeer maar solank die Elizabeth Anne's se Cradle cap cream aan, shame, die koppie rooi en dop af. :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #143697 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: Oktober mammies 2010
Altwee my jongstes slaap. Nou sit ek en wonder of ek ook moet 'n slapie vat en of ek iets lekkers moet gaan maak om aan te knaag. Ek is so lus vir ietsie soets dit is nie eers snaaks nie.

Gerne, ek hoop nie dat R dieselfde het as wat H gehad het nie. Sterkte, hoop dit is gou beter.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #143659 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
More

Dis n vuurwarm dag in George, eintlik bang vir die son lol. Wag net vir H om wakker te word dan gaan ons ry!

R het n groterige knop op sy regterarm, presies dieselfde plek en manier as wat H laas jaar gekry het by die see. Dit was met H blykbaar n sand gogga wat hom gebyt het - en wat doen ons toe daai Jan? Sit in die hospitaal. Die ding het n abses in sy nek gevorm en moes dit uitgesny geword het :(. 7 lang hartseer dae in die hospitaal. Ek hoop nie hierdie is dieselfde nie. Ek kan nie nou al my baby in die hospitaal he of aan gesny he nie :(. As dit nie beter lyk nie gaan ons hom maar more dr toe vat.

Carmen, ek glo as hul honger is sal hul eet. So moenie te veel worry nie. Sy is dalk maar net nie n groot eter nie!
Hoeveel weeg sy nou?

R is op 2mnde heeltemal uit sy 0-3mnde klere :). Hy pas mooi in 3-6.

Sy 8weke afspraak is in vlgnde week, hoop nie dis die 11de nie, sal moet check.

Lekr dag!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account