file Oktober mammies 2010

15 years 9 months ago #143018 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi mammas, babas en familie, mag 2011 vir ons almal fantasties wees! My ou seuntjie het 2011 met ontsteking in albei oortjies begin! Ek het later sommer gevoel om saam te huil! Gelukkig vir ma's! My ma het onthou van Covancaine wat sy met ons as babas (39 jaar gelede) gebruik het. Nou voel hy darem beter, maar die nag lê nog voor! Gerne geluk met Henko se verjaardag! Hoop hy het ñ wonderlike dag gehad! Lekker aand almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142934 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Sarah Maré was ct 7,15kg on the 23rd. He was born Sept 22nd, so was 3 months or 13 weeks. Are you joining us on the 11th? Ai tog Elaine dis sleg. Help Teejel en Panado nie dat sy bietjie beter voel nie? Of as sy ñ ysie suig?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142913 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek hoop julle almal het 'n lekker laaste dag van die jaar en voorspoed vir die nue jaar.

My laaste dag het nie goed begin. 'n Moeilike babatjie is een ding, maar 'n moeilike 2 jarige ....eish. Nadia is darem rustig, maar Christie nou al vir 'n paar dae moeilik, sy kry koors en kla haar mond is seer, besig om kiestand te sny.

Arme kind is elke nuwe jaar siek. Sy het hierdie jaar nuwejaarsdag waterpokkies gehad.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142883 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
She's so cute :D

I was just wondering what weight all the October babies are at now? Skye is putting on weight very nicely, nearly 6kg when I weighed her just before Christmas :laugh: She was 3.3kg at birth (18 Oct)

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142880 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Lekker gaap ek!
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142879 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle

Die laaste dag van 2010!!

Julle moet 'n vreeslike lekker nuwe jaar he! Ons gaan na my swaer hulle vir 'n new years party vanaand :silly:

Mare en Andre is so oulik!

Hier is 'n kiekie van R!
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142866 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek het vandag 'n lekker daggie gehad. Het 'n paar vriendinne by Papachinos in Midrand ontmoet.
Daarna het ek kom huis skoon maak. Gelukkig was Nadia rustig en kon ek dit gedoen kry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account