file Oktober mammies 2010

15 years 9 months ago #143373 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ag Gerne ek is bly julle geniet die vakansie so! En met ouma en oupa daar, kry mamma ook ñ blaaskans! Geniet dit! Carmen het jy al ñ dagmamma vir Riley opgespoor? Of gaan sy creche toe? Ek ly reeds aan onttrekkings simptome as ek dink Maré moet by iemand anders gaan bly! En ek begin eers 1 Maart werk! Sarah those surely sound like teething symptoms. Maré also have them. The cough I don't know. What type of job are ynu looking for? Are you joining us on the 11th? And what's you're favorite colour? Anina julle is seker by die vakansie oord, die dat jy so stil is. Geniet dit! Waar is almal vandag?!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #143189 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: Oktober mammies 2010
Wat doen julle met julle kleertjies waaruit babatjie gegroei het?

Ek het nog altyd my kleertjies gebere of vir 'n vriendin gegee, maar die keer gaan ek beslis nie nog 'n babatjie he nie en ken nie iemand wat nou swanger is met 'n dogtertjie dat ek dit kan aan pass.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #143120 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
Hello mommies


I'm back online again yay! Still job hunting though.

Gerne, your little one sounds like he is a big boy!!! I think Skye would LOVE solid food right now, she is drooling and watching every mouthful every time she see's us eat!


I'm half convinced Skye is teething (runny poo, slight fever, drooling a lot, bit irritable etc) but can't see anything so probably just the teeth pushing through into the gums. She also has a cough which is a little worrying for me because its not a chesty cough its just a throat cough which sounds awfully similar to the cough that a reflux baby has and its not just a habit either because I've been keeping an eye on her and she usually coughs after eating.

I hope you all had a marvellous holiday :) Skye got very spoilt. I just went through her cloths now because I think she will need 3-6 month size soon and she has plenty, might just need to by 1 or 2 long sleeve babygro's and some vests (but vests do stretch so might just try and make do with the 0-3 month ones till she fits 6-12 :blush: )

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #143119 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle

Mensig maar dis bedompig :dry:

Sarah, Riley is going again to be weighed again on the 17th of January so then we will know how much she has grown!

Ek raak sommer depressed, ons tyd raak baie vinnig minder by die huis! Die tyd het te vinnig verby gegaan! :(

Lekker daggie julle!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #143086 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Hallo alle mammas

Baie voorspoedige nuwe jaar. Ek hoop dis n wonderlike jaar vir jul en jul gesinne!

Dit gaan baie goed met ons, ons het vandag weer n lekker sonnige dag gehad so was heeldag by die beach. Ek is al lekker bruin! Die kids is vreeslik bederf want ouma en oupa hou nie op sweets voer nie en R is nou al so gesus deur ouma dat hy nou nie slaap sonder dat hy gesus word nie - staande :(.
Dis bietjie rof. Maar as hy so 12uur gaan slaap slaap hy deur tot 6uur so daar is nie meer nag bottels nie. Yay! R word so gou groot hoor.

Oor kossies: ekt vir R begin ryspap in sy bottel gooi en sal seker by die huis begin voer. Met H was ek streng en het gewag tot 4mnde maar R is groter en baie honger. Ek sal ook se wag met yogurt, die skool hjet vir H yogurt gegee op 4mnde toe het sy borsie so sleg geword en ons het vreeslik gesukkel om dit reg te kry. Maar dis nie te se dit sal met ander gebeur nie.

Die kleingoed is so pragtig! Christa, love die foto van M en andre!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #143052 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Goeie dag dames! Baie bly om te kan sê Maré se oortjies is gesond! Hy het sommer van 6uur tot 4uur vanmore geslaap en vanoggend vol laggies wakker geword! Nelita dankie vir die raad het alles gedoen behalwe die Otitis. Die druppels het soos ñ bom gewerk! Dis darem vreeslik as daardie klein baba so huil! Hoop almal het ñ heerlike lui Sondag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #143020 by neln
Replied by neln on topic Re: Oktober mammies 2010
Christa - probeer Natura se otitis vir hom gee - ek het dit vir Stefan gebruik en dit het regtig gehelp, maar jy sal dalk maar 'n antibiotika moet kry. Sterkte - jy sal maar regop moet sit met hom - dit pyn erger sodra hulle le en gee maar 'n bietjie panado en moenie van die ou mense se vicks pluisie vergeet nie en smeer so bietjie agter die ore ook.

Hoop almal het 'n voorspoedig en suksesvolle jaar wat voorle!!

Stefan Johan Nel - 06/10/10, 4.225kg, 53cm
11 weke - 6.4kg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account