file Oktober mammies 2010

16 years 23 hours ago #120537 by Cornel
Replied by Cornel on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi Gerne,
Hoe gaan dit met jou?

Sjoe jou tydjie raak nou lekker min!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120497 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle! Skies ek is skaars, en moet alles op my foon lees! Dit suck! Petro, sien so uit om te hoor van Xander!!! Was vanoggend by gyane, sy weeg maar nogsteeds hier by die 3 kilos, ek glo nie sy gaan veel meer weeg nie?? So alles is nog reg vir Vrydag!! Anina, ag lekker, dis altyd great om 'n ou prezzie te kry, spandeer dit defnitief op jou en manlief, gaan eet julle magies knuppeldik!! Nelita, goed om van jou te hoor!!! Ok, ek loer nou nou in, dan kan ek van my man se laptop inkom, dis soveel makliker!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120440 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ag nee man petro ek het nou al gewonder of jou trane van blydskap geloop het dit suck nou big time shame hoop hulle maak gou

julle nuus van annalize:

dit gaan baie goed met haar en baba sterk baie goed aan hulle het so 10 min terug die suurstof pypie uit gehaal om te kyk of hy op sy eie kan asem haal sy vra dat ons hulle asb in ons gebede sal hou en hoop dat hy self kan asem haal sy sal laat weet hoe dit gegaan het en wanneer hulle kan huis toe gaan. sy stuur groete en liefde vir almal en ook sterkte aan al die nuwe mammies en ook aan die wat nog wag vir hulle babas ook

julle s slaap nou vir die eerste keer van flippen 11uur af ek kan dit nie glo nie sjoe dit is baie lank vir haar nou kan ek dalk vinnig kos maak ek gaan net lekker steak en chips maak het nie nou juis tyd vir iets anders nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120419 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
Ag moer julle !!! Die teater is laat, 2 noodkeisers !!

Ek wag nog

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120404 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ek kani nie wag om van petro te hoor nie en dan wag ons nou nog vir sarah en annalize se fotos ai hkm vat julle so lank :-(

lekker vir die koek en tee anina en hoop julle geniet die uit eet

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120390 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Dis nou half 3 so miskien het Petro al vir baba in haar arms!!!!! Hoop so petro!!

Dit was toe 'n baby shower!! Ek het 'n lekker vet koevertjie gekry! En hulle het gese ons moet dit gebruik vir uiteet of 'n dag by 'n spa en nie vir baba goed nie. Ek dink ons gaan lekker uiteet die naweek!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120271 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ja nee anina almal is mia vandag

hi neln bly dit gaan goed met jou en baba

jipeeeeeeeee petro dit is amper baie sterkte en laat weet ons asap

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account