file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #106319 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
hi girls ek wag dat my man kla hare sny was kla by die dok als is reg vir maandag sal so 9uur gedoen word ek is die enigste 1 vir maandag jipeee nous ek 1ste. Baba weeg nou 3.137kg en sy se hy lyk baie gesond

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106315 by Lily
Replied by Lily on topic Re: Oktober mammies 2010
Dankie vir die lysie Carmen, nou's ek ook weer updated! En jou moeite met ons raaiskote lysie Gerne (kan jy dit net so bietjie groter maak, sukkel om syfers mooi te sien).

Okay, ek raai vir Elise 3.4 kg en 'n seuntjie (sommer net om anders te wees :P ), dan vir Christa 3.3 kg. Ek dink Ralmarie se datum is 25 / 26 September, Sarah s'n 9 Oktober, Anina 31 Oktober, Gerne 23 Okt en myne 10/17 Oktober, en Annalize s'n 15 Oktober.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106286 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Okay hier is die lysie. Ek gaan my bes probeer om hom mooi by te hou. ons moet net voor iemand ingaan die goedjies raai!

Doen 'n gunsie asb, raai asb, Ralmarie, Sarah, Anina & Gerne se EDDates ook.

dankie.


3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106240 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Oe ek het vergeet om julle te se, ek het gister my hospitaal tas begin pak.

ek het........ 'n donker handoek en gesig handoekkie onder in die tassie gesit. ! ! ! :woohoo: Whohoo, ek is een stap nader!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106199 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Is ons lysie nog reg:



20/09 Elise – Geheim Keiser & Borsvoed
22/09 Christa - Maré Keiser & Borsvoed
07/10 Helene - Stefan Keiser & Borsvoed
07/10 Ralmarie - Drikus Normaal & Borsvoed
16/10 Sarah - Girl Natural & Breastfeeding
20/10 Petro - Xander Keiser & Borvoed
22/10 Carmen - Riley Keiser & Bottel
23/10 Annalize - Giovanni Normaal & Borsvoed
24/10 Lily - Ilse Normaal & Borsvoed
27/10 Gerne - Ruben Normaal & Borsvoed
07/11 Anina - Claudia Normaal & Borsvoed

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106183 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Petro, ek dink Helene se keiser is die 7de Oktober geskeduleer? Helene, is ek reg?

Gerne, ek skat vir Elise 3kg en dis 'n dogtertjie, en dan vir Christa 3.3.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106172 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Julle lap doek girls, ek koop vir nuwe baba 'n Bambino Mio stel van 12 doeke, 3 covers, 'n nappy bucket en mio liners vir R700 op junkmail. So hou bietjie die koerante dop vir 2de handse stuff. Meeste mense gebruik dit nooit, dan verkoop hulle dit net...

Ek het dit met Stefan ook so gedoen, en 'n baie goedkoop stel gekoop. Syne is nog in puik kondisie, so hierdie sal dit net aanvul. Toe onthou ek nou weer van die idee toe ek op die doeke thread sien dat Sarah 'n goedkoop stel Stegi doeke so gekoop het.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account