file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #105761 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek moet ook bietjie been hare skeer, is bietjie baie lui in daai departement! :blush:


Julle moet 'n lekker aandjie he, dan gesels ek weer more :side:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105719 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
o ok dan behoort ons nou enige tyd van hulle iets af te hoor ons het 2september in gedien so ons moet net geduldig wees

Ja nee ek dink ek sal daai beplanning weer so moet maak ek dink nie dit is lekker om in die sommer so vet te wees nie so ek stick by die winter

Christa ek gaan nie nou worry oor die salts nie ek het net 6 daggies oor so ek sal maar nog bietjie vas byt ek is amper daar

Julle ek try heeltyd imagine hoe dit maandag gaan wees hoe gaan ek stres oor die operasie en hoe my senuwees gaan kou en dan hoe gaan dit wees om die eerste huil te hoor en hom/haar die eerste keer te sien en vas te hou al dit goed maal deur my kop en elke keer kry ek n ander prentjie maar dit is elke keer n wonderlike prentjie

Ek gaan nou bad en hare was en probeer om my been hare te skeer dit is n groot mission elke keer maar die goed groei so gou en ek hou nie daarvan as dit steek nie so ek sukkel maar en dan as man lief kom kan hy bad dan kan ons eet dan kan ek gou kombuis skoon maak dan kan ons klaar maak vir kerk en dan net kom relax na die kerk

Hoop julle het n lekker aand wees versigtig en pas julle op

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105683 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Elise, ja nee, ek is ook baie bly dat ons in die winter swanger was, kan jy nou imagine, opgeswel, sweterig, ongemaklik :S Nee wat, ons beplanning was almal baie goed ;)

Het nie te lank gewag nie. My man s'n was vrek vinnig, SARS het binne 2 dae uitbetaal nadat hy ingedien het. Ek het so 2 weke gewag, wat ook nie baie lank is nie, so ek dink dit hang maar net af hoe gelukkig jy is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105676 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
O ja, kry vir julle NAT MUR tissue salt no 9 vir die geswelde voete. Myne was permanent geswel, toe suig ek 2 elke uur. Het my doodgepiepie Sondagnag, maar my voete is terug na normaal. Suig nou net 2 3maal per dag om hulle reg te hou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105669 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek se vandag vir iemand: almal se vir my min dae, min dae..... dan tref dit my - o nee - min dae.......van .......... CHOCOLATES EET OOR!!! :woohoo: :P :laugh:

So, ek gebruik my pens en my baba as verskonings vir die chocolate cravings wat ek kry LOL As hy eers uit is is die chocolate dae verby. :huh:

Elise, ek sou bly gewees het as ek dalk nog bietjie meer kon in die winter dra! Met henko het ek mos 1 Jan gekraam so dit was baie erg!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105666 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi daar! Julle gesels lekker! RALMARIE ons garage is deel van die huis en my wasmasjien is ook daar. Dis hoekom die vloer net moes skoon! Ek het nog gedink ek gaan by jou uitkom, maar sien net nie kans vir ry nie! JANINE bly dit gaan goed1 Ilse is ñ fyn ou dingetjie, nes haar mamma. Sterkte vir almal met die BH! Carmen joune skop dalk ook eers later in. My heupe was ook net so seer vir eers, voel die bh nou die laaste 2 weke. En dis lekker wild seer! GERNE sterkte vir daai seer rug! Kan jy nie jou stoel laer stel dat jou maag onder jou tafel ingaan nie? Dan kan jy regop sit. ANINA jammer vir die vals alarm. En dankie vir die sterkte! Lyk my ek wil nou als wat Elise oor ñ tyd gedoen het in een week doen. Lekker laf! gesels weer later.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105665 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
waar is julle nou?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account