file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #106159 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
anina ja dit lyk sommer nou beter nou voel ek soos ek lol

Ek gaan my bes try om dit vanaand te laat doen voor ek in die bollie trap en ek moet fotos he

Dit is vir my n verskriklike mooi naam daai ek is mal daaroor

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106133 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Elise, geniet die laaste afspraak!!! En eks bly jy is nou Elise en nie net Happy girl nie...

Jy sal moet gou spring met daai fotos anders gaan jy niks he om te onthou nie.

Ek dink Johane is 'n baie mooi naam!

Gerne, ek dink ek het 3.2 kg vir Christa en 2.9 kg en dogtertjie vir Elise geskat.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106131 by Lily
Replied by Lily on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle,

Geniet jou laasste afspraak Elise!

Okay, so dis Elise en Christa volgende week, en dan Petro & Carmen se keisers 20 & 22e Oktober. Is daar nog ander keisers tussenin? - kan nou nie meer almal se due dates onthou nie. En dan sal ons normaal girls maar saam wag... ;)

Eintlik vir my lekker om nie te weet wat datum gaan wees nie, een oggend gaan ons net opstaan en dan's dit haar geboortedag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106104 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
anina sterkte met al die ander afsprake ek is so bly vandag is my laaste 1 ek kan dit eintlik nie glo nie

Ek gaan nou begin kla maak moet hare doen make up en ander klere aantrek en nog broodjies maak vir manlief hy kom te vroeg af so hy eet nie by die werk nie dan vat ek maar broodjies saam wat hy kan eet oppad gynae toe

Lekker middag vir julle mwah

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106055 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi Gerne, jip, die ou dingetjie is lekker klein. Stefan was 3.2 kg, so heel normaal, nie te klein nie en posterior so ek dink die geboorte gaan 'n breeze wees teen die vorige een!

Ek gaan ook maar wag tot sussie besluit om te kom, geen induksies vir my nie!

Maar dit is seker lekker om die datum te kan kies, dan kan mens alles mooi beplan. Ten minste is daar minder kans dat julle uitgevang word.

Ons het gister sommer al die afsprake gemaak by die dok tot die einde. Die ontvangsdame maak toe 'n afspraak die dag voor my due date, en Johan se as ons daai afspraak nog bywoon, bly ek van dan af by my ma in pta sodat ek naby is, maar ek hoop nie sussie hou so lank uit nie!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106048 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ek sal asap kom rapporteer gerne ek moet net sien hoe laat ek by die huis gaan kom met manlief wat so wil gaan rond ry jong

Julle ek het nou nog nie by die fotos uit gekom nie ai ek hoop ons kan dit vanaand gou doen ek moet dit doen voor dit te laat is

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106026 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
More more

Petro, wow wat 'n cool date ne. Hy is 'n baie goeie gewig al hoor!
bly alles gaan goed. Te lekker om te weet wanneer hy kom ne!

Elise kom raporteer asb dadelik as jy by die dok was :) En geniet jou dag.

Carmen, skies vir daai seer krampe, gelukkig het ek nog nie weer gekry nie, ek voorkom dit. as ek my bene reguit maak of strek hou ek my voete na bo, ek punt dit nie want ek voel sommer hoe kom die kramp aan. Die apteker het ook vir my dolomiete gegee, lyk darem of dit die keer werk.

Hey Anina, sy is klein ne! ag jitte, sy gaan so fyntjies wees met geboorte. geen wonder jy kraam maklik nie ne! Bly alles gaan goed met jou prinsessie.

Christa, is dit nog lekker by die huis?! volgende week die tyd - Mare in jou armpies ne! :)

Ja almal moet die pedis geniet, ek het gisteraand my toonnaels se cutex afgehaal, dit gesny en weer cutex opgesit, shoe was verbaas dat ek dit reg gekry het.

ek raak sommer jaloers op julle almal wat julle datums kan kies :blink: Maar nee, ek gaan normaal, sonder induksie, klaar. ek het gisteraand 'n ou vieslike droom gehad waar die dokter my op 17 Okt wou keiser, net omdat hy met vakansie gaan. en sy verskonings is goed soos, Ruben is te groot, of ek ontsluit nie. en ek wou dit nie aanvaar nie. LOL

Ek dink Ruben gaan hier by 3,6 wees as ek voltermyn loop, dalk groter.

Kan julle asb weer julle predictions vir elise en christa stuur, ek wil 'n lysie maak maar regtig nie lus om terug te lees nie (askies). Dankie julle.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account