file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #106561 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
4 DAGGIES OM TE GAAN JIPEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106560 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle

Ek het wonderlik geslaap het so paar keer gaan pieps maar nie te erg nie ek was weer so moeg gister aand ek kon nie my oe oop hou nie

Ek is al weer van vroeg af wakker het nie weer in die bed geklim na manlief gery het nie shame ek sal vanmiddag n slapie moet maak anders slaap ek weer vanaand vroeg en dan kry ons nie juis veel tyd vir gesels nie so ek sal moet plan maak vanmiddag

Julle my voete lyk nou permanent soos vetkoeke en ek dra al die afgelope 2 weke glad nie my ringe nie en dit is n groot straf vir my

Dr reken ek sal so teen 09h30 kla wees maandag oggend ek is die enigste keiser op haar lys vir maandag as die oor neus en keel spesialis nie maandag operasies het nie sal ek al 8h00 gedoen word dan sal ek vroer kla wees so ek hoop hy het niks vir daai dag nie. Sy is baie happy met baba se groei sy se hy is n lekker gewiggie nie te groot en nie te klein en sy hart klop lekker sterk so sy voorsien nie probleme nie

Ralmarie sterkte met daai pyne

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106542 by Lily
Replied by Lily on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle almal

O Ralmarie, dit klink belowend! Hou ons op hoogte as daar verwikkelinge is jong...

Nie veel nuus aan my kant, loer later weer in!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106531 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
More almal.

Hoop jul nag was beter as myne. Het heelnag wakker geword van menstruasie tipe pyne. En ek bedoel heelnag. Soms net aan een kant. Wonder wat gaan aan.
O well, lekker dag ek loer net nou weer in.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106509 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Wel goeie nag almal.

Gerne dit lyk my dis een van daai aande van lekker pyne kry. Ek sit self met lekker pyne elke nou en dan.

Tot more julle.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106503 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Dankie vir al die datums en gewigte.

Jis julle, wat n aand het ek nou gehad. Ek het sulke pyn op die regterkant van my maag, weet nie hoe om dit te beskryf nie.
Dis soos een lang kontraksie wat nie wil weg nie. Ek het nou al gevryf en gevoel hy beweeg bietjie weg maar dis def nie n trap wat so seer is nie.
Shame my man kyk my net so, hy weet nie regtig wat om te doen nie. Ek gaan maar nou op my linkersy le en kyk of dit wil weg. Vreemd ne.

Julle. Moet lekker slaap tata

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106495 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Elise en Christa, julle twee moet almal se datums en gewigte bietjie raai ook. Julle gaan volgende week in, dan gaan jul nie so baie tyd he om die dinge te tik en uit te dink nie.

Petro ek moet se ek dink dis 'n baie goeie datum.

Lily ek hoop dis nog in September, kyk dis al waarvoor ouboet wag is dat hy en kleinboeta moet in dieselfde maand verjaar. (Hy dink natuurlik nie aan ons beursies nie.)

Lekker slaap almal, chat weer more oggend.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account