file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #71676 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
thank you for the info, sometimes it feels unreal to me but when i look down and see no toes or feet then i know it is real and i do have a little snookums on the way the i feel better again. I just love being pregnant i think we all are gonna miss it when the little ones are born

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #71672 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi almal!

Ralmarie, bly julle spanningsvolle tyd met kapings en dinge is agter die blad en het goed afgeloop! Sulke goed is darem niks lekker nie! En dit laat mens vrek groot skrik!

Helene, ek hou ook van 'n fruit en nut chocolate! En dan die Snack ook. Dis ook mos vrugte en neute en dan stukkies koekies by! Hoop jy geniet dit!

Julle shop lekker op ander se kostes vir julle baba-tees! Ek weet nog nie eens of ek een gaan he nie! Almal is doodstil! :(

Helene, dankie vir die raad oor die pads! Is dit regtig nodig vir maternity pads, of kan mens Always sin gebruik! Ek haat daai goed wat so dik is en die hele wereld vol rondskuif! Dat herinner my aan die dae toe ek die goed begin gebruik het! Wat 'n nagmerrie! Terloops, hoe lank hou die bloeding aan? Dit verskil ook nou seker weer van persoon tot persoon. :huh:

Sarah, I guess I am also still small for almost 29 weeks. No one at our office have noticed I am pregnant yet. Must add I lost 18kg before falling pregnant and still wear the same clothes. I am also feeling those sore kicks in the ribs! :)

Waar is Annalize? Sy is darem baie stil! :dry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago - 16 years 3 months ago #71642 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re:Oktober mammies 2010
Tried to upload photo, too big, will resize and try again!

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

This message has an attachment file.
Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #71632 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re:Oktober mammies 2010
Happy Girl wrote:


Sarah how far along are you? when is your next gynae visit? sorry for all the questions(spelling?) but sometime or another someones gonna ask it. About the big and small tummys I feel fairly small but everyone tells me that for my first baby i carrry big so I dont know but know that I think about it, it is time that everyone puts up a photo again for the update?


I'm 26 weeks. Next gynae visit in 2 weeks time. Some days I even forget that I'm pregnant and then I sit down and my pants dig into my tummy or she kicks me and then I remember!

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #71599 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
dis baie lekker shopping daai jy vat als wat jy wil he en betaal vir niks ek het dit baie geniet die duurste wat is in gesit het was n bottel set van mam met 3 bottel tiete en n dummy maar ek gaan nie dummy gebruik nie hou glad nie daarvan nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #71573 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
More more dames!!

Het gisteraand my manlief gaan haal by die lughwawe, natuurlik was die vlug delayed vir 2 ure, maar whats new?? Dis mos maar hoe dit by Kulula werk :angry:

Ek is alweer op 'n warpath met MTN, my Blackberry foon gee alweer probleme!!! Laaaang storie, maar ek is naby aan die punt om my foon asook kontrak by hulle gatte op te druk :blink: Maar laat ek nou nie daar dwaal nie....

Ja, ek sal noudat malief terug is weer 'n foto van maag neem, dit het nogal gegroei, maar die res van my luf het meer gegroei! :laugh:

Sarah, where in Pta do you stay?

Elise, ek gaan dieselfde doen, gaan by Babyboom ook die goete wat ek wil he in een van daai groen bakke sit en hoop almal koop sommer alles!!

Gaan vanaand bietjie inloer by daai vriendin van my, dis as sy oraait genoeg voel vir enige geselskap! Moet HF toe gaan, was nog net een keer in my lewe daar! Sien sy het nie medies nie, so nou moet sy in staatshospitaal le!

Sien vreeslik uit na my afspraak volgende week dan is dit 25 weke!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #71563 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
More, more!

Yay vir Spanje! :laugh: Het lekker aan die bank op die slaap geraak en net my oë oopgemaak as almal begin cheer en vuvu's blaas vir 'n goal.

Dankie vir die raad oor die pads Heleen. Geniet julle speelgroepie!

Gesels weer later, lekker dag vir almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account