file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #72868 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
More almal

Gerne ek is net vreeslik baie besig en bietjie min by die huis in die laaste tyd. Loer wel in die aande gou in, maar dan is ek so vaak ek kry skaar gereply.

Carmen, sjoe dis erg van jou vriendin, ons dink aan haar.

Christa geniet jou naweek. Wens ek kon bietjie weggaan.

Ek was gelukkig met Ludwig in staatshospitaal. Toe dink hul dis my tweede baba om een of ander rede, so hul los my toe uit. So gelukkig was my tiete net myne en baba sin natuurlik. En daarna was ek in privaat hospitale,maar ote weet ek gelukkig wat aangaan.

Ek moet se die beste is direk na geboorte om baba op jou bors te sit en dan "kruip" hy self na die bors. Baba vat sommer automaties reg die bors en daarna is alles voor die wind.
Ek weet daar is 'n sekere naam hiervoor maar nou nie seker op die oomblik nie. Ek het 'n foto van Rachelle waar sy direk na geboorte drink en nog vol witgoed is. (my geheue laat my vanoggend in die steek.) dis seker een van my kosbaarste fotos.

Lekker dag verder tot later.
:)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #72846 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
22/09 Christa - Maré Keiser Borsvoed
30/09 Elise - Geheim(Dogter?) Normaal Borsvoed
02/10 Lezil (Lies) - Kobus
06/10 Marion
06/10 Nelita Seun ?Keiser Bottel
07/10 Helene - Stefan Keiser Borsvoed
07/10 Ralmarie - Andrico Normaal Borsvoed
12/10 Melody - Kayla
16/10 Sarah - Girl Natural Breastfeeding
23/10 Annalize - Giovanni Normaal Borsvoed
24/10 Lily - Ilse Normaal Borsvoed
27/10 Gerne - Dieter/Ruben Normaal/Epiduraal Borsvoed
28/10 Carmen - Riley Normaal/Epiduraal Bottel
20/10 Petro - Xander Keiser Borvoed
07/11 Anina - Claudia Normaal Borsvoed
09/11 Ashleigh - Hermione Normaal/Epiduraal Borsvoed
:woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #72827 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
More julle

Ek het gaan foto's laai op my gallery van maag op 24 weke ;)

Lol! Julle stories van die susters in die hospitaal is funny!

My een vriendin het keiser gehad in Pta Oos, en ek was daar toe sy net klaar genmaak het. Die susters was almal baie oulik maar ja, hulle vat daai boob en druk hom in die mond hoor! :laugh: Sy was skoon onsteld!

Maar die funnyste was toe die een suster vir haar verduidelik van room wat sy moet aansmeer...die suster se net" OK, jy vat die room ne dan jy smeer so by die koek" :laugh: Kliphard natuurlik sodat almla wat kom kuier het kon hoor agter die gordyntjies!

Was gisteraand toe by my vriendin...dit gaan goed met haar, teen die tyd wat ons daar was het sy al 3 drippe deurgewerk, maar gaan tot Sondag daar wees. Sy gaan vandag blykbaar begin baie siek voel! :( Shame, ek admireer haar vir haar courage!

Die baie baie sad ding is: Sy het kolonkanker, hulle het baie uitgesny met die operasie. Maar dit het versprei na haar limfstelsel en kliere en dis hoekom sy sulke agressiewe chemo moet kry. MAAR: Nou toets hulle verwoed vir beenmurg, want dit lyk asof dit dalk na die beenmurg is :( Ag kom ons bid maar net dis nie so nie!

My man en pa speel vandag in 'n golfdag, so lekker niks werk vir hulle nie! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #72775 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
More girls.

Ralmarie, baie dankie vir die lysie! jy is great.

Wat is jy so stil? alles okay?

Christa, in jou afwesigheid, geniet Klein Kariba, hoop jy het gisteraand jou klas geniet en geniet sommer alles LOL :P Sien weer maandag!

Ek het gister my gebreukte tand reggemaak, die dokter het net vir my 'n halwe inspuiting gegee. en sy het 2 ander gaatjies gestop wat al lank daar is. ek was baie verbaas dat alles so vinnig en maklik gebeur het. was 5uur al by die huis !:)

Ek is die naweek home alone, okay net Sat en Sond. my man het 'n oorslaap rum party aan so ek sien hom eers sondag middag. :( Ek en henko gaan maar die winkels invaar en met die oe shop!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #72674 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi

Yes, I'm due 16/10 with a little girl. Planning a natural birth and breastfeeding :)

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #72597 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek dink die lysie lyk beter en is ook in datum volgorde.

22/09 Christa - Maré Keiser Borsvoed
30/09 Elise - Geheim(Dogter?) Normaal Borsvoed
02/10 Lezil (Lies) - Kobus
06/10 Marion
07/10 Helene - Stefan Keiser Borsvoed
07/10 Ralmarie - Andrico Normaal Borsvoed
12/10 Melody - Kayla
06/10 Nelita Seun ?Keiser Bottel
16/10 Sarah
23/10 Annalize - Giovanni Normaal Borsvoed
24/10 Lily - Ilse Normaal Borsvoed
27/10 Gerne - Dieter/Ruben Normaal/Epiduraal Borsvoed
28/10 Carmen - Riley Normaal/Epiduraal Bottel
20/10 Petro - Xander Keiser Borvoed
07/11 Anina - Claudia Normaal Borsvoed
09/11 Ashleigh - Hermione Normaal/Epiduraal Borsvoed
:woohoo: :woohoo: :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #72588 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa - Maré Keiser 22/09 Borsvoed
Elise - Geheim(Dogter?) 30/09Normaal Borsvoed
Lezil (Lies) 02/10/10 Kobus
Marion 06/10/10
Helene 07/10/10 Stefan Keiser Borsvoed
Ralmarie - Andrico 07/10 Normaal Borsvoed
Melody 12/10/10 Kayla
Nelita Seun ?Keiser 06/10 Bottel
Sarah 16/10
Annalize – Giovanni 23/10 Normaal Borsvoed
Lily - Ilse 24/10 Normaal Borsvoed
Gerne - Dieter/ruben 27/10 Normaal/Epiduraal Borsvoed
Carmen - Riley 28/10 Normaal/Epiduraal Bottel
Petro - Xander Keiser 20/10 Borvoed
Anina - Claudia 07/11 Normaal Borsvoed
Ashleigh – Hermione 09/11 Normaal/Epiduraal Borsvoed


Sarah, I am sorry if your info is wrong, I think i read this somewhere but now cannot find it. Please let me know then I can change it. Also how are you planning to give birth, and bottle or breastfeed.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account